Geboorte – Monique Annabelle DU PLESSIS 

Monique Annabelle DU PLESSIS
Gebore op 12 Augustus 2010
‘n Hartlike familie-welkom aan Monique Annabelle, dogter van Ewan en Geraldine DU PLESSIS, en baie geluk aan die trotse ouers en hul gesin.