Germiston (RSA)

Agtergrond

Lodewyk Christiaan Joubert en Elsie (Nee. Du Plessis) woon hier waar Loutjie vir etlike jare by Delville Laerskook skoolhoof is en later dan ook aftree.
Elsie se ouers en broers woon ook hier asook in naburige Elspark.

Meer inligting volg later…  

Fotos
Bron: https://creativecommons.org/licenses/by-sa/2.0/deed.en