Familie videos

* Verskoon asseblief die dele wat uit fokus is en ander gebreke. Dit is meestal as gevolg van die kwaliteit van die oorsponklike toerusting en film, en die verlies aan kwaliteit gedurende die eerste oordrag na VHS en daarna na DVD en gepaardgaande elektroniese formaat.

Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem rondom 1970.

 

Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Willie Du Plessis en Heleen Steyn.

 

Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Jan Du Plessis en Yvonne Delport.

Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Eddie Du Plessis & Therina Hough.