Gedenkblaaie

GEDENKBLAAIE
  1. JOUBERT/STOOP Familiesaamtrek – 22 Maart 2003 [Laai af: Pdf – 1.2Mb]

Oorsig:

Gedenkblad deur Lodewyk Christiaan JOUBERT (Boetie/Valie) (gebore 11.03.1932), tydens die JOUBERT/STOOP Familiesaamtrek in 2003 gehou te Laerskool Voortrekker Eeufees

Uitreksel:
“Paul Kruger het gesê: “ Haal uit die verlede dit wat mooi ek goed is en bou die toekoms daarop”. Ons berus dus in die onvermydelike, in Gods wil, aanvaar die beproewinge en onthou dit wat mooi was en wat as heuglike belewenis en herinneringe ons sal bybly en ons lewens daardeur slegs kan verryk. Ons delf dus terug in die annale en die oorlewerings na die lewensdae van elkeen wat bygedra het tot die familiegeskiedenis:”

Inhoud:
Boodskap, bekendstelling, stamboom en fotos.