Tuis Publikasies
Publikasies
Written by Administrator   
Friday, 23 July 2010 19:06
GEDENKBLAAIE

  1. JOUBERT/STOOP Familiesaamtrek - 22 Maart 2003 [pdf - 1.2MB]

    Oorsig:
    Gedenkblad deur Lodewyk Christiaan JOUBERT (Boetie/Valie) (gebore 11.03.1932), tydens die JOUBERT/STOOP Familiesaamtrek in 2003 gehou te Laerskool Voortrekker Eeufees 

    Uitreksel:
    "
    Paul Kruger het gesê: “ Haal uit die verlede dit wat mooi ek goed is en bou die toekoms daarop”. Ons berus dus in die onvermydelike, in Gods wil, aanvaar die beproewinge en onthou dit wat mooi was en wat as heuglike belewenis en herinneringe ons sal bybly en ons lewens daardeur slegs kan verryk. Ons delf dus terug in die annale en die oorlewerings na die lewensdae van elkeen wat bygedra het tot die familiegeskiedenis:"

    Inhoud:

    Boodskap, bekendstelling, stamboom en fotos.

Last Updated on Friday, 27 August 2010 09:34
 
Copyright © 2017 Familiebande. All Rights Reserved by the respective content owners.
 
Gebeure Dagboek

 

DVD Binnekort Beskikbaar

 

English Flag - Say what?
Say what?
The content on this site is unfortunately only available in Afrikaans at the moment but we are working on an English version.