Tuis Plekke
Plekke
Written by Administrator   
Saturday, 24 July 2010 08:20

Meer besonderhede oor plekke, soos plase en dorpe/stede wat voorkom, en 'n rol gespeel het, in die geskiedenis van die families op familiebande.

 

Dorpe
  1. Franschhoek
  2. La Motte d'Aigues
    Geboortedorp van Pierre JAUBERT (JOUBERT) stamvader van die JOUBERTs in Suid-Afrika, in Provence, Frankryk.
  3. Meintjieskop- Pretoria
    Wat is Barbara Christina MEINTJES se verwantskap met die bekende landmerk in Pretoria waarop die Uniegebou staan?
  4. Swellendam
  5. Volksrust
  6. Wakkerstroom
  7. Zeerust, (Groot) Marico
Plase
  1. Bruintjiesrivier, Swellendam
    Plaas van Johannes Stephanus JOUBERT gebore 1809.
  2. Dammenburg
    Plaas van Willem Schalk DU PLESSIS gebore 1783.
  3. Dassieklip
    Familieplaas van onder andere oupa "Cor" en ouma "Miemie" DU PLESSIS (Nee. LEONARD).
  4. Potkleiskraal
    Plaas van John Edward LEONARD, toegeken aan hom deur Lord Charles Somerset.
  5. Verkyk
    Familieplaas van onder andere Lodewyk Christiaan JOUBERT.
Last Updated on Saturday, 13 August 2011 16:02
 
Copyright © 2017 Familiebande. All Rights Reserved by the respective content owners.
 
Gebeure Dagboek

 

DVD Binnekort Beskikbaar

 

English Flag - Say what?
Say what?
The content on this site is unfortunately only available in Afrikaans at the moment but we are working on an English version.