In Memoriam
LatestIn Memoriam: DE HAAST, Douglas
Aug 19, 2026 | In Memoriam
Fotos: Douglas De Haast Douglas (Dougie) De Haast was Oupa Cor se suster, Tant Alie (Alida), se...
-
In Memoriam: Ansie SANDOW (Des 2025)
Jul 27, 2026 | In Memoriam
-
In Memoriam: VAN RENSBURG Nick – 7 Julie 2020
Okt 26, 2020 | In Memoriam
-
In Memoriam: Willie en Heleen Du Plessis
Jul 3, 2020 | In Memoriam
Familiesaamtrekke
LatestFamiliebyeenkoms – Pretoria – 2023
Jun 21, 2023 | Familiesaamtrekke
DU PLESSIS/JOUBERT Familiebyeenkoms - Pretoria -...
-
Familiebyeenkoms – Nylstroom – 24 Oktober 2020
Okt 24, 2020 | Familiesaamtrekke
-
Familiebyeenkoms – Pretoria – 2016
Jun 20, 2016 | Familiesaamtrekke
-
Familiesaamtrek – 2009 (Roodeplaat Dam – Pretoria)
Aug 12, 2009 | Familiesaamtrekke, Fotos
Stories
LatestDKW – Ongeluk in motor van hout
Elsie Du Plessis het vertel van ‘n ongeluk waarin hulle met pa Cornelius se DKW motor...
-
-
Boereraat vir hande met blase
Jun 10, 2020 | Stories
-
Noue ontkoming met ‘n toordokter in Rhodesie
Jun 10, 2020 | Stories
Fotos
LatestVideos
Latest-
Films – Verjaarsdae
Jun 10, 2023 | Videos
-
Films – Troues
Mei 17, 2023 | Videos
-
Video Spoorweg
Apr 12, 2023 | Videos
Audio
LatestAudio – CJ Du Plessis – Aftrede en 60ste Verjaarsdag
Jul 26, 2026 | Audio
Geleentheid - Aftrede Afskeidsgeselligheid en 60ste Verjaardagvieringe ter ere van Mnr. C.J. (Con)...
-
Audio – Sang deur Yvette & Zhandré
Jun 21, 2023 | Audio
Boeke
LatestTrap der Jeugd
Aug 25, 2026 | Boeke
‘n Skoolboekie, in Nederlands natuurlik, wat as voldoende akademiese geletterdheid beskou is
Tydskrifte
LatestVillage Life Magazine (RSA)
Mar 2, 2021 | Tydskrifte
Village Life was published from October 2003 to June 2010, and provided wonderful articles on...
Publikasies
LatestAnother Piece In The Joubert Jig-Saw – Kenn (Kenneth) Joubert (Famiglia:19/4/1982)
Sep 16, 2019 | Publikasies
Another Piece In The Joubert Jig-Saw by K. van der Berg Joubert published in Familia vol. 19, no....
-
Publikasies
Mar 15, 2018 | Publikasies
Begrafnis
LatestBegrafnis: DU PLESSIS Cor
Oupa Cor Du Plessis se begrafnisdiens is vanuit die NG Kerk Germiston-Suid gelewer en beide sy en...
Persone
Eva Van Meerhoff (Nee. Krotoa)
Agtergrond: Eva Krotoa is getroud met Pieter van Meerhoff en hulle dogter Pieternella trou met...
Ma en Dogters
Fotos: Ma en haar dogters Ouma Ellie en haar dogters, Sannatjie (links) en Miemie...
Sannatjie en twee Elsie Aletta Cecilia’s
Fotos: Sannatjie en twee Elsie Aletta Cecilia's Sannatjie en Elsie Aletta Cecilia Du Plessis...
Fotos: 4 Geslagte – Joubert, Du Plessis, Leonard en Griezel
Fotos: 4 Geslagte - Joubert, Du Plessis, Leonard en Griezel Groot-Ouma Ellie, Ouma Miemie en Ma...
Fotos: Elsie Joubert – Koekversierings
Een van Elsie se tydverdrywe en stokperdjies was koekversiering en as gevolg was sy later vir...
Plekke
Balmoral Hotel – Durban
Aug 22, 2026 | Plekke
Ouma Miemie en Oupa Cor het nie baie gaan vakansie hou nie, maar wanneer hulle wel het was die...
Fort Opperman
Aug 13, 2024 | Plekke
Agtergrond Jan Daniel LEONARD – bekyk sy stamboom hier – het op Dassieklip geboer en...
The Royal Garrison Company (Fort Frederick)
Die stamvader van ons tak van die LEONARD-familie, John Edward LEONARD - bekyk sy stamboom hier -...
Jan Harmsgat (RSA)
4 December 2005Jan HarmsgatJan Harmsgat is a country house on the outskirts of Swellendam. The...
Bruintjesrivier 293 (RSA)
Dirk Cornelius Joubert - b. 26 Jun 1846, d. 1928 . Hy was die broer van ons oupagrootjie Paul...
Vrywaring
Die leser en gebruiker word vriendelik daarop gewys dat Familiebande ‘n dinamiese en groeiende projek is en geen aannames van absolute korrektheid en volledigheid word gemaak nie.
Van die inligting word gebaseer op subjektiewe oorvertellings van individue en gaan ook gepaard met die faalbaarheid van menslike geheue. Hiermee saam kom daar gapings en gebreke in argiefmateriaal en ander dokumentasie voor en in sulke gevalle kan slegs afleidings gemaak word.
Uitnodiging
Enige bydraes, kommentaar, korreksies en voorstelle word waardeer en u is welkom om dit, en enige ander relevante inligting, aan ons te stuur. Alle bydraes sal slegs met die nodige erkenning in terme van oorsprong en kopiereg gebruik word.