| Notes |
- Frederik Cornelis Joubert - gebore 16 November 1919 te Harrismith in die Vrystaat. ( later let ek op dat op sy huwelikssertifikaat hulle dit spel Frederick Cornelius - maar dit is foutief volgens sy geboortesertifikaat en sy ID)
Sy pa & ma kon ek nie veel van onthou nie, maar vermoed jou oupagrootjie was Danie of Daniƫl? Oumagrootjie was dalk Annemarie? Hulle was woonagtig in Harrismith omgewing en is oorlede toe ek en Bill nog baie klein was.
Pa - Lukas Johannes - gebore 15 November 1946, oorlede 24 Mei 1989
Ek (pa se broer) - Frederik Willem - gebore 25 Junie 1950
Tannnie Jessie (pa se sussie) - Jessica Bertha - gebore 5 Augustus 1951
Tannie Dawn (pa se half-sussie) - Dawn Smith - omdat ouma eers met 'n Smith getroud was.
Ouma Joubert (pa se ma):
Miemie Borgers Koeleman - gebore 29 Mei 1921, sy was eers getroud met 'n Smith voor sy met oupa Joubert getroud is in 1945.
Haar pa was - Willem Adriaan Koeleman 'n Hollander wat in Holland gebore was.
haar ma was - Jessica Bertha Koeleman ( gebore Dorey) uit die omgewing van Pelgrimsrest/Ladydenburg in Mapumalanga/Oos -Transvaal
=============
Gewoon te Wagnerstraat 12, Van der Bijl Park, ten tyde van sy skoonpa se dood.
|