| Sources |
- [S101] http://listsearches.rootsweb.com/th/read/BUITENPOSTEN/2006-09/1159439651.
From: "Johan Pottas" > Subject: Re: [BP] Vrae n.a.v. sterkennis van Martha Margaretha HaasbroekX Pieter Joubert Date: Thu, 28 Sep 2006 12:34:11 +0200
Dag almalHier is Werner se e-pos en my antwoord daaronder met nog 'n klompievrae:Goeienaand uit Atlanta,Ek het vanaand vinnig 'n draai by die plaaslike LDS sentrum gemaak omMarthaMargaretha Haasbroek se Sterfkennis te kopieer. Die sterkennis kom uitdieVrystaatse argief.Hier is meer inligting:Martha Margaretha Haasbroek d.v. Leendert Johannes Haasbroek en AnnaSusannaMarais* 18 Feb 1788, Tulbagh (afgelei van SK)~ 21 Junie 1788, Drakenstein (SAG)+ 28 Feb 1849, Ohrigstad of Lydenburg (uit SK)X Pieter Joubert~ 15 Jan 1783, RoodesandEk het drie vrae n.a.v. die SK:1. Waarom sou sy 'n sterfkennis in die Vrystaatse argief he indien syin dieTransvaal oorlede is?2. SAG gee haar sterfdatum aan as 28 Feb 1859, terwyl die sterfkennisditaangee as 28 Feb 1849. Het iemand anders moontlik 'n ander bron virhaarsterfdatum?3. Wanneer het Sterfkennisse in die Vrystaat verpligtend geword? Ek het'nvermoede dat die sterfkennis moontlik lank na haar dood eers ingevulis.Volgens NAAIRS lyk dit of die SK in 1860 eers ingedien is.Soos altyd waardeer ek enige inligting wat lig op die raaisels kanwerp!Groete,Werner Joubert=======================================Ek het gou die sterfkennis nader gehark, ek het belang by die gesin indat sy 'n oor oor groot tante van my vrou is. Hier is die gevolgtrekkingwaartoe ek gekom het nadat ek die hele boedel deurgewerk het:Martha Margaretha Joubert gebore Haasbroek, weduwee wyle PieterJoubert* Tulbagh+ 28/02/1849 op 61 jaar en 10 dae, Origstat Transvaal gebiet. (Datumsal opgeklaar word uit kinders se geboortedatums)ouers: Leendert Johannes Haasbroek en Anna Susanna Marais.Kinders genoem is sterfkennis:Magrita Joubert * 5/8/1812Gideon Johannes Joubert * 19/2/2814Pieter Johannes Joubert * 28/10/1816Anna Susanna Joubert * 21/7/1818Martha Margaretha Joubert * 29/10/1825Daniel Joubert * 13/9/1829Christina Maria Susanna * 24/02/1834 (word nie is SAG vermeld nie)Van die datums verskil teenoor wat verskyn in SAG, ek het nie die gesinself nagevors nie so kan nie my uitlaat oor die korrektheid van enigedatums nie.Daar is dan ook 'n plaas in die boedel betrokke nl Paardenhoek, nr 271,Harrismith wat per publieke veiling verkoop is op 3 Oktober 1860 deurdie afslaer EC Bruwer. Dit is die enigste bate in die boedel en dieopbrengs is dan tussen die kinders hierbo vermeld verdeel. (Volgensintestate erfreg sou al die kinders wat nog geleef het in die boedelvermeld moes word)Sterfkennis is onderteken deur Petrus Johannes Slabbert, 'nbloedverwant wat ook as eksekuteur datief aangewys word.Dan is daar ook korrespondensie deur die landdros oor 'n Pieter JacobusHaasbroek wie se vrou oorlede is op 19/08/1860 op die plaas Driefontein,Albert, Kolonie Kaap de Goede Hoop, asook 'n kind PJ Haasbroek jnr watoorled is in die KK op 23/12/1860. Ten tye van die skrywe in Augustus1861 is Pieter Jacobus Haasbroek woonagtig op die plaas Vaalbank,Bloemfontein.Wie is die Pieter Jacobus Haasbroek hierbo en met wie is hy getroud.Johan J Pottas Rekensentrum UVTel: +27-51-4012767 werkTel: +27-51-5227329 huisTel: +27-825693727 selFaks: +27-51-4012765 werkPosbus 34559, Faunasig, 9325<http://pottassjj.com/files/index.php>
- [S266] DEATH NOTICE - Daniel JOUBERT, (VAB/MHG/J1290).
Afskrifte reeds verkry.
- [S270] DEATH NOTICE - Anna Aletta Elizabeth BOSHOFF, (VAB/MHG/REF:B403).
- [S271] CLAIMS FOR COMPENSATION - Daniel JOUBERT , (TAB).
- [S272] CLAIMS FOR COMPENSATION - Daniel JOUBERT, (TAB).
- [S273] DEATH NOTICE - Daniel Hendrik JOUBERT, (VAB).
- [S274] DEATH NOTICE - Daniel JOUBERT, (NAB).
- [S275] DEATH NOTICE - Susanna Maria Helena PIETERSE, (VAB/MHG/REF:37422).
- [S276] BOOK - Familia , (XX1/1984 No.3 Pg.71).
- [S69] DATABASE - eSAGI.
- [S87] Karina JOUBERT.
|