| Notes |
- In 1818 lived "voor Cogmanskloof", District Robertson, Cape South Africa."Marthinusvley", where his wife passed away, is now "Buitenverwacht" and is the property of Mr. Malherbe. The original house of the Kriels still exists and is occupied by farm labourers (1996). There is a very large cemetry surrounded by a wall not far from the house with many graves.
The residence at "Goedemoed" has been beautifully restored. The date on the gable is 1779. During the restoration, a book built into the wall in 1902 was found with the names of the Nothling family who then lived there. "Oom Sakkie Nothling" who lived then lived there as a two year old, is still alive and lives in Robertson (1993). The property now belongs to Jacobus Daniel Kriel, born 16.9.1955, son of Pieter Burger Kriel and Tertia Nothling (originally from "Derdeheuwel")
Woon 1818 voor Cogmanskloof, d.w.s Robertsondistrik. Die woonhuis te "Goedemoed" Robertson is pragtig gerestoureer, die datum op die gewel is 1779. Tydens die restourasie is 'n boekie wat 1902 in die muur ingebou is met die Nothlingfamilie wat toe daar gewoon het, se name daarin. Oom Sakkie Nothling wat toe as 2-jarige daar gewoon het leef nog en woon in Robertson (1993).
Klaasvoogdsrivier ook bekend as Claasvoogdsrivier. Stamvader Claas Jansz: van Rensburg het hierdie plaas gekry as 'n leningsplaas 5 July 1724. Ek het 'n bietjie navorsing gedoen oor die plaas, die plaas se naam kom van 'n ou met die naam Claas Voogd wat hier deur 'n Olifant doodgemaak was in die vroee sewentienhonderds.
"Marthinusvley" heet nou "Buitenverwacht" en behoort aan Mnr. Malherbe. Die oorspronklike huisie van die Kriels bestaan nog en word deur plaasvolk bewoon (1996) Daar is 'n baie groot ommuurde kerkhof nie ver van die huis af nie met baie grafte.
Die woonhuis te "Goedemoed", Robertson is pragtig gerestoureer, die datum op die gewel is 1779. Tydens die restourasie is 'n boekie wat 1902 in die muur ingebou is met die Nothlingfamilie wat toe daar gewoon het, se name daarin. Oom Sakkie Nothling wat toe as 2-jarige daar gewoon het leef nog en woon in Robertson (1993). Die eiendom behoort tans aan Jacobus Daniel Kriel, * 1955-09-16, seun van Pieter Burger Kriel en Tertia Nothling (oorspronklik van "Derdeheuwel)
Kinders vanaf 1823 in RGN-boek gelys. 5 kinders uit eerste huwelik.
|