| Notes |
- Doopgetuies: Jan Louis du Plessis en Magdalena Rossouw
Witness to his Christening were Jan Louis du Plessis and Magdalena Rossouw. He was a burger of Drakenstein, farmer.
The farm "Groenvlei" of 2 morgen and situated at "Noorder-Paarl" was sold during 1759 by Wilhelm Ferdinand Hooyer, surgeon at Stellenbosch, to Pieter de Villiers. After his death, his wife, Magdalena Geertruy du Plessis married Theodorus Kriel and they farmed there 1764 - 1768. She stayed in possesion of the land until 1769. She then married Booy Booysen who sold same in 1793 to Pieter de Villiers (1757 - 1799) who farmed at "Wittenberg".
Burger Drakenstein.
Stukkies grond van twee morg elk is 1753-1817 uitgegee aan ambagslui. Die idée hiervan was om 'n selfstandige gemeenskappie te vestig. Na 1813 het hierdie erwe d.m.v. die toevoeging van nog erfpaggrond selfstandige landbou-eenhede geword.
Die plaas "Groenvlei" van 2 morg geleë te Noorder-Paarl is gedurende 1759 deur Wilhelm Ferdinand Hooyer, geneesheer te Stellenbosch, aan Pieter de Villiers verkoop. Toe Magdalena Geertruy du Plessis met Theodorus Kriel trou boer hulle 1764-1768 te "Groenvlei." Sy bly in besit van die grond tot 1769. Gedurende 1793 verkoop Booy Booysen aan Pieter de Villiers (1757-1799) wat te "Wittenberg" geboer het.
"Groenvlei" was geleë in die huidige Paarl tussen Breda- en Bergrivierstraat in die omgewing van Lady Greystraat.
|