| Notes |
- 4km Van Paarl-Stasie Langs Wemmershoekpad.
Skynbaar is die fondament v.d. oorspronklike 10x6m huisie nog op die plaas sigbaar.
Ses leeus, 2 'tiere', 1 'wolf'.
Alternative date: 14.7.1673
Date of birth according to information in Bibel.
Verkry op 8.9.1692 die plaas De Hoop, Stellenbosch as vrye eiendom van goew. Simon van der Stel, besit ook die plase Wittenberg en De Zachte Vallij in Het Land van Waveren 1740 deur sy seun Gerrit bestuur, x Anna Prevot, van Calais (Charles-dogter), a. 1688 van Amsterdam op die skip "DE SCHELDE", oorlede ca.
1745.
Van der Merwe,Schalk *volgens inligting in Bybel 14.07.1673 = Kaapstad 13.08.1673. Op 8 September 1692 is die erfbrief - slegs een dag na dit aan sy pa uitgereik is - vir De Hoop in Klein Drakenstein opgestel ten gunste van Schalk met die Goewerneur Simon van der Stel se persoonlike naamtekening onder die dokument. Hier is geen sprake van 'n vroëere toesegging nie; die gebied aan die oostekant van die Bergrivier word trouens op hierdie datum eers amptelik oopgestel. De Hoop het presies dieselfde mate en oppervlakte as Kunnenberg en is geleë in die onbewerkte strook tussen die Bergrivier en die Drakensberge en daar was geen bure in die omgewing nie. Die familie het vir 105 jaar hier gewoon; In 1715 terwyl hy op kommando teen die Boesmans was, kry Schalk teëspoed op De Hoop. Die plaas is sodanig verspoel dat hy dit moes ontruim. Daarom koop hy in 1716 Wittenberg in Noorder-Paarl van Christiaan Matzdorf (Maasdorp). Die oorspronklike oppervlakte van Wittenberg was 40 morg 560 vk roede, maar Schalk ontvang in 1717 'n bykomende 30 morg 240 vk roede sodat die vergrote Wittenberg nou 'n oppervlakte van 71 morg 200vk roede beslaan. Toe sy eggenote Anna Provost in 1740 oorlede is was hulle nog op Wittenberg woonagtig. Na sy dood word dit die eiendom van sy oudste kleinseun Willem gebore 1721. Dit is hier waar drie olifante op 'n sekere dag teen die buitegeboutjie kom skuur het en Anna, met die destydse ou logge geweer na hulle geskiet het, omdat hulle dalk haar woning kon kom omstoot; in Schalk en Anna se testament word die plase De Hoop en Wittenberg aan die 15de kind Roelof toegesê vir 'n vasgestelde prys, waarby 2 slawe en 'n ossewa met 10 osse ingesluit is. Die plaas Zachte Vallei is aan Gerrit bemaak, asook 'n slaaf en een ossewa met 10 osse. Aan Carel is kontant bemaak en 'n sekere slaaf Samson. Aan Pietronella een slaave meysje genaamt Eva'' [930] ÿ1 CHANDate:4 Nov 2001
http://www.ballfamilyrecords.co.uk/burger/I037.html
On 5th June 1696 his parents, Willem Schalks and Elsie Jacobs Cloeten, deeded him a gift, to be considered part of their eventual estate, of :
eight oxen, used to the plough; four harijs; two vaarse of two years old; one plough, one wagon and one yoke; one horse with its accoutrements plus other farm utensils
These were to become his as soon as he married Anna Prevo, daughter of Scharl Prevo and Marij Lafreber.
23 January 1702 muster rolls: Schalk Willemsz & Anna Pruvost, 4 kinderen
His children are given as listed in the Inventory of her goods, drawn up on 10th October 1740, after the death of his widow, Anna Provo.
He also owned a farm called De Sagte Valleij in the Land of Waveren, which, in 1740, was run by his son Gerrit van der Merwe.
When he and his wife made their will in November 1739 he was ill and confined to bed ('Siekelijk te bedde leggend') and she was not well either.
Sien nota's van Karel Schoeman, p.240-241 Verkry op 8.9.1692 die plaas De Hoop, Paarl, as vrye eiendom van goeweneur Simon van der Stel, besit ook die plase Wittenberg en De Zachte Vallij .
4km Van Paarl-Stasie Langs Wemmershoekpad.
Skynbaar is die fondament v.d. oorspronklike 10x6m huisie nog op die plaas sigbaar.
Ses leeus, 2 'tiere', 1 'wolf'.
The farm "de Hoop" in Klein Drakenstein was given to him in 1692 by governor Simon van der Stel. It was thus the second farm in the van der Merwe family (the first farm being "Kronendal" in Hout Bay). The Van der Merwe descendants lived on this farm for 130 years.
He was a renowned man, serving as member of the Heemraad of Stellenbosch as well as Drakenstein (Paarl).
A local burgher commando under leadership of himself and Jan Harmense Potgieter was formed to protect the local farmers from Hottentot attacks in the Land van Waveren. 23 volunteers joined this expedition.
Text received by HTML attachment from Janet Melville (GRG in Port Elizabeth) in March 2000 reads, 'Van der Merwe,Schalk *volgens inligting in Bybel 14.07.1673 =Kaapstad 13.08.1673 d. 1740 : Op 8 September 1692 is die erfbrief - slegs een dag na dit aan sy pa uitgereik is - vir De Hoop in Klein Drakenstein opgestel ten gunste van Schalk met die Goewerneur Simon van der Stel se persoonlike naamtekening onder die dokument. Hier is geen sprake van 'n vroëere toesegging nie; die gebied aan die oostekant van die Bergrivier word trouens op hierdie datum eers amptelik oopgestel. De Hoop het presies dieselfde mate en oppervlakte as Kunnenberg en is geleë in die onbewerkte strook tussen die Bergrivier en die Drakensberge en daar was geen bure in die omgewing nie. Die familie het vir 105 jaar hier gewoon; In 1715 terwyl hy op kommando teen die Boesmans was, kry Schalk teëspoed op De Hoop. Die plaas is sodanig verspoel dat hy dit moes ontruim. Daarom koop hy in 1716 Wittenberg in Noorder-Paarl van Christiaan Matzdorf (Maasdorp). Die oorspronklike oppervlakte van Wittenberg was 40 morg 560 vk roede, maar Schalk ontvang in 1717 'n bykomende 30 morg 240 vk roede sodat die vergrote Wittenberg nou 'n oppervlakte van 71 morg 200vk roede beslaan. Toe sy eggenote Anna Provost in 1740 oorlede is was hulle nog op Wittenberg woonagtig. Na sy dood word dit die eiendom van sy oudste kleinseun Willem gebore 1721. Dit is hier waar drie olifante op 'n sekere dag teen die buitegeboutjie kom skuur het en Anna, met die destydse ou logge geweer na hulle geskiet het, omdat hulle dalk haar woning kon kom omstoot; in Schalk en Anna se testament word die plase De Hoop en Wittenberg aan die 15de kind Roelof toegesê vir 'n vasgestelde prys, waarby 2 slawe en 'n ossewa met 10 osse ingesluit is. Die plaas Zachte Vallei is aan Gerrit bemaak, asook 'n slaaf en een ossewa met 10 osse. Aan Carel is kontant bemaak en 'n sekere slaaf Samson. Aan Pietronella een 'slaave meysje genaamt Eva' [930] × 1696'
Date of birth taken from the family bible, according to Janet Melville.
On the headstone his name was spelt 'Sccalck W van der Merwe'.
Janet's notes included the following information:
'....Op 8 September 1692 is die erfbrief - slegs een dag na dit aan sy pa uitgereik is - vir De Hoop in Klein Drakenstein opgestel ten gunste van Schalk met die Goewerneur Simon van der Stel se persoonlike naamtekening onder die dokument. Hier is geen sprake van 'n vroëere toesegging nie; die gebied aan die oostekant van die Bergrivier word trouens op hierdie datum eers amptelik oopgestel. De Hoop het presies dieselfde mate en oppervlakte as Kunnenberg en is geleë in die onbewerkte strook tussen die Bergrivier en die Drakensberge en daar was geen bure in die omgewing nie. Die familie het vir 105 jaar hier gewoon; In 1715 terwyl hy op kommando teen die Boesmans was, kry Schalk teëspoed op De Hoop. Die plaas is sodanig verspoel dat hy dit moes ontruim. Daarom koop hy in 1716 Wittenberg in Noorder-Paarl van Christiaan Matzdorf (Maasdorp). Die oorspronklike oppervlakte van Wittenberg was 40 morg 560 vk roede, maar Schalk ontvang in 1717 'n bykomende 30 morg 240 vk roede sodat die vergrote Wittenberg nou 'n oppervlakte van 71 morg 200vk roede beslaan. Toe sy eggenote Anna Provost in 1740 oorlede is was hulle nog op Wittenberg woonagtig. Na sy dood word dit die eiendom van sy oudste kleinseun Willem gebore 1721. Dit is hier waar drie olifante op 'n sekere dag teen die buitegeboutjie kom skuur het en Anna, met die destydse ou logge geweer na hulle geskiet het, omdat hulle dalk haar woning kon kom omstoot; in Schalk en Anna se testament word die plase De Hoop en Wittenberg aan die 15de kind Roelof toegesê vir 'n vasgestelde prys, waarby 2 slawe en 'n ossewa met 10 osse ingesluit is. Die plaas Zachte Vallei is aan Gerrit bemaak, asook 'n slaaf en een ossewa met 10 osse. Aan Carel is kontant bemaak en 'n sekere slaaf Samson. Aan Pietronella een slaave meysje genaamt Eva'...'
Ancestral File Number: b2
[vose1.FTW]
[398334-Myburgh.FTW]
Received the farm De Hoop from Simon van De Stel8/9/1692. Also owned the f arms Wittenberg and de zachte Vallij
Schalk van der Merwe born 14 Jul 1673 (Birthdate according to an inscription in a Bible) in Cape Town is my 7th great grandfather as well as Ruda' s. Schalk married Anne Prevost (Provo) born 18 Feb 1681 Marcq by Calais ( Daughter of Charles Prevost and Marie le Febre. Arrived 29 May 1688, wi th Schelde van Calais, France. According to the Estate inventory of 1740 there were 11 surviving children).
Extra notes for Willem Schalkzoon van der Merwe (Schalk's father)
Willem Schalkszoon van der MERWE, kom na die Kaap in April 1661. Hy het vo orheen op die VOC skip Dordrecht diens gedoen. In die Kaap werk hy ee rs as dagloner in die Companie se bouland onder Hendrik Boom. Hy is oorle de in Julie 1716. He arrived with 344 other passengers.
Willem Schalk van der Merwe was 'n haakbusskutter (arquebusier) op die sk ip Dordrecht. Burger op 5 Mei 1661. Hy tree weer in diens van die V.O. C. in 1663 onder Hendrik Boom as adelborst belas met landbou.
Willem word binne drie weke voor sy troue aangekla dat hy beeste van die inboorlinge koop, hy word toe gevonnis tot lyfstraf. Die vonnis was opgeskort en hy moes 'n boete van vyftig riksdaalers betaal.
Hy trou op 9 September 1668 met Elsie CLOETE die oudste kind van Jacob Cloete en sy vrou Fijtje Raderootjies (gebore Sophia Raedergortz).
In 1672 word al sy skape gesteel deur die Hottentote. Hulle het vyf van die diewe gevang en hulle vasgebind en toe na die Fort gevat, maar ons weet nie wat hulle lot toe was nie.
In 1763 his house (as well as that of Christiaan Jansz) was burnt down.
In 1677 word die omgewing om Houtbaai aan Willem en die stamvader Pieter van der Westhuizen verhuur. Die kontrak was vier jare later gekanselleer, en die grond is aan hulle as vrye eindom gegun. Hier het Willem en Elsie moontlik hulle kinders op die plaas Kronendal grootgemaak. Kronendal is dus die eerste plaas van die van der Merwe stamouers, en nie de Hoop in Paarl nie.
DOGTER BY 'n SLAAFIN
Willem het 'n dogter gehad met 'n slavin wat Simon van der Stel aan hom geskenk het, die kind se naam was Maria. Hierdie slavin was in 1686 vrygestel (Attestasie 1664 in C 326 pp 478-9, p 6 en 27). Maria het die stammoeder geword van die Heyns familie, sy trou in 1696 met Paulus Heyns.
Elsie se vader Jacob Cloete word in 1693 naby die Kasteel vermoor. Die Goewerneur beskrywe die voorval soos volg: "Deesen avon tusschen 8 a 9 ur en is niet verre van casteel en bij't vleeschhuis vermoort Jacob Cloeten, corporaal in dienst der der E. Compagnie"
KINDERS
b1 Sophia gedoop Kaapstad 1 Nov 1670, X Roelof Pasman, XX 25 Jan 1696 Piet er Robberts
b2 Schalk Willem gebore 14 Jul 1673, gedoop Kaapstad 13 Aug 1673, sterwe 1 740, X Anna Prevot
b3 Marritje (Maria) gedoop Kaapstad 29 Des 1675, X Barend Burger
b4 Jacoba Jacomina gedoop 22 Mei 1678, X Johann Schöpping, XX Jost Heinri ch Frisch
b5 Jacob gedoop 11 Feb 1680 jonk oorlede
b6 Petronella gedoop 1 Maart 1682, X Johannes Cloete
b7 Aletta gedoop Kaapstad 23 Apr 1684, X Marthinus van Staden, XX Claas Ja nsz van Rensburg
b8 Helena (Lena) gedoop 7 Apr 1686, X Jacobus van As wew, XX Christiaan Ma asdorp
b9 Pieter gedoop Kaapstad 16 Mei 1688
b10 Magteld gedoop c 1691, X18 Sep 1708 Pieter Willem van Heerden
b11 Elsie gedoop 15 Jul 1697, X Albert Lambertz Myburgh
b12 Ilya (Ulya of Eula) gedoop Drakenstein 28 Mei 1696
b 13 Hendrik Willem gedoop 17 Aug 1698, X 25 Jun 1717 Catharina Cloet e, XX Paarl 26 Nov 1747 Aletta
Keyser, XXX Paarl 6 Des 1750 Maria Fick, sy nageslag se familiena am is by sy kleinkinders uitgesterf
Let op dat net een seun die familienaam voortgedra het, naamlik Schalk Willemszoon.
Die oudste kind Sophia van der Merwe ook bekend as
Fytjie Schalk'. Volgens 'n artikel in die S.A. Mediesetydskrif blyk dit dat die siektetoestand Huntingtons Chorea wat algemeen voorkom onder sommige Afrikaanssprekende families, afkomstig is van Sophia van der Merwe. Die voorouers van meer as 200 persone wat tans aan hierdie toestand ly, is nagevors en almal kan teruggevoer word tot kinders van Sophia uit haar twee huwelike.
Verwysings:
Jan van der Merwe, "Willem Schlkszoon van der Merwe - 'n Biografiese Ekskursie" Familia XVI 1979 no 1 Heese en Lombard Hoge, Personalia of Germans at the Cape
Saamgestel deur: AM van Rensburg
The surname van der Merwe coems from the Merwede or Merwe River in Holland which flows near Dordrecht. There was a castle on the banks of the river with the same name, which is in ruins today. Once again, well done one and all - Sha Redfern (and my cousin Colin Garvie who has done all this research)
----------------
(Research):b2c2 bestaan nie - is eintlik b13
b2 Schalk Willem * 14 Jul 1673, ~ Kaapstad 13 Aug 1673, + 1740, X Anna Prevot
|