| Notes |
- Marcq, France
Alternative date: 23.1.1680
(Feb 1680 volgens Sasa Malan)
Alternative date" 18.2.1681
Inventory of Estate dated 10 October 1740 at Wittenberg
When the inventory of her estate was drawn up in 1740 it was stated that her son Roelof van der Merwe ran the two farms Wittenberg and De Hoop, both in Drakenstein. As the inventory was drawn up and signed on Wittenberg, presumably she lived with him there.
Aankoms 1688 vanaf Amsterdam op die skip De Schelde, weeskind. Came out with Carel Prevot.
Anna arrived in the Cape with her parents in 1688 on the ship "De Schelde".
On a certain day 3 elephants began to rub against the walls of one of the buildings on their farm. Anna shot at them for fear of them pushing over her home.
Janet's notes, '...a(ankoms) 1688.05.29 met die (De) Schelde van Calais, Frankryk; volgens die boedelinventaris in 1740 is daar nog 11 oorlewende kinders...'
Sy arriveer op 29 Mei 1688 met die Schelde van Calais, Frankryk
Geboorteplek word aangegee as Amsterdam en datum as 23 Januarie 1680 deur Rein JG Wink r.j.g.wink@freeler.nl - www.geocities.com/sa_stamouers/vendermerwe.
Kom op 29 Mei 1688 in die Kaap aan met die Schelde van Calais, Frankryk
Opgaaf van die boedel is dateer 10 Oktober 1740 te Wittenberg, Drakenstein. Die opgaaf vermeld dat haar seun Roelof die plase Wittenberg en De Hoop, beide in drakenstein, bestuur het. Aangesien die boedelinventaris opgestel en geteken is te Wittenberg, kan aanvaar word dat sy daar by haar seun gebly het. Dit word gemeld dat dat daar nog 11 oorlewende kinders is
(Research):MOOC 8/6.51 dd 10 Okt 1740
|