| Notes |
- sien s/k 1064 / 1902
s/k sê net Petrus Cornelius - sonder Frederik
beëdigde verklaring van ene Hendrik Wilhelmus Huyser van Waagkraal , Wolmeransstad , wat sê dat hy gewond was te Roodewal , distr, Lichtenburg op 12 April 1902 ;
dat hy Pieter Bouwer van Palmietfontein goed geken het ;
dat Pieter Bouwer ook gewond was en hy seker is dat hy oorlede is aan sy wonde op of ongeveer 16 April 1902.
die s/k sê dat hy oorlede is in -British Ambulance , Vaalbank , Lichtenburg.
sien ook h/r. - daarvolgens was hy 25jr. - veeboer van Wonderheuwel, Kroonstad toe hy getrou d is - met geboorte datum van 1846 - nie 1845.
Sy was 19 jr. van plaas Vlakkefontein, Kroonstad.
Barbara se h/r gee hulle troudatum aan as 18.12.1871 en nie 1.3.1869 nie
Hy was 'n 25-jarige veeboer van Wonderheuwel naby Kroonstad.
|