| Notes |
- Arrived 1720 as soldier from Delve in Dithmarschen, Germany. Farmer's assistant 1722 to 1734, burger in 1734
Pama Vol I p 138
Class Claasen, ook genoem Claus Clauszen en Claasz Claaszen, van Delve in Ditmarscben. Aankoms 1720, soldaat. Burger 1734. + 1767 op sy plaas aan die Gouritsrivier. x Draken- [stein 22.5.1735 Aletta Alida Knoetzen. bl Anna Margaretha, 03.5.1739. x Jacobus Rademeyer
Volgens die Claassen boek, bl 91,
a1 Claus CLAUSZEN * Bergewohrden +- 1695, ~ Delve, Dithmarschen 07.04.1695, + Gouritsrivier, dist. George 06.1767. Ook bekend as 'Claas Claasz". Ouers was Claus en Marlene Clauszen van Bergewohrden, in die kerklike wyk van Delve, Dithmarschen, tans in Schleswig-Holstein, Noord-Duitsland maar destyds deel van die Koninkryk van Denemarke. Delve le aan die Eiderrivier en was 'n hawedorp. Gedoop deur Pastoor Dethlevi in die Lutherse Marienkirche van Delve op 7 April 1695. (Die kerkie is in 1250 gebou en bestaan vandag nog). Claus treein diens van die HOIK in Julie 1720 as matroos. Arriveer aan die Kaap in Des 1720 aan boord die skip "Blijenburg". Boerkneg 1722-1734, word 'n burger in 1734. Hy trou in 1735 en vestig op die plaas Hemelrood, Herbertsdale.
Clausz was the progenitor (stamvader) of the Claasen family in South Africa. He arrived in the Cape in 1720 as a soldier from Delve, Dithmarschen, Germany. He was a servant from 1722 to 1734 and became a citizen in 1734.
|