| Notes |
- Hy arriveer voor Nov 1692
At Stellenbosch from 1692.
Volgens Pama I was hy Barend of Berend Lubbe of Lübbe, SAG 5 gee hom aan as Berend Löbe. Woon vanaf 1692 te Stellenbosch, arriveer voor Nov 1692 aan die Kaap.
Nog kinders word in SAG 5 gelys.
The name was also spelt Lobe. Arrived in SA in 1691
Barend LUBBE of LOBE was vanaf 1692 te Stellenbosch. Volgens de Villier s, was Barend LUBBE die seun van Barend LUBBE van Nederland wat met Jaco ba BRANDENBURG getroud was. Jacoba BRANDENBURG was 'n niggie van Johannes VAN HEYNINGEN, die onderkoopman van die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie .
Barend was the progenitor (stamvader) of Lubbe family in South Africa. He arrived in the Cape before Nov 1692.
In Nov 1692 he and Jan Margra agreed to farm together on Margra's farm, on condition that he take over Margra's debt.
|