| Notes |
- DEPOT Genealogical Society of SA
DESCRIPTION Joubert, JA - Gravestone.
STARTING 18531015
ENDING 19191008
REMARKS Bergvliet, Majuba Power Station, District Amersfoort, Mpumalanga.
SUMMARY + Jozua Adriaan Joubert.
Born 15-10-1853 in Potchefstroom.
Died 08-10-1919 at "Bergvliet", Amersfoort.
MP for Wakkerstroom 1907 - 1916;
Senator 1916 - 1919;
Amersfoort DRC Elder 1903 - 1915;
Kommandant in First and Second Anglo-Boer Wars.
Wounded in 1881.
Served in Mapoch War 1882,
Jameson Raid 1896,
Magato War 1898 and
wounded at Colenso and Amersfoort.
- DEPOT TAB
TYPE Foto
REFERENCE 13201
DESCRIPTION Senator komdt. Josua Adriaan Joubert. (Meer besonderhede agterop foto).
STARTING 0000
ENDING 0000
REMARKS Engelbrechtversameling.
- Commandant Jozua Joubert.
-The National Scouts soon lost their identity as a distinct social, ecclesiastical, and political element. It had been expected that the rift between Bitter-enders and others would become permanent among the Dutch, but within a few years the nation had closed its ranks. The case of Commandant Jozua Joubert had left a deep impression on the public mind. Originally a High Veld sheep farmer, he could point to a long and honourable military career . Wounded in the first War of Independence, he had served against M apoch, Jameson, and Magato. During the Boer war he commanded his burghers at Dundee and Colenso. Here he was once more wounded, but toward the end of May 1900 he was able to resume his command. A year later, his arm was shot off by another Boer, near Amersfoort. His horse had suffered so severely that he did his best to proceed on foot. His A.D.C. helped him to reach a field hospital, where he was taken prisoner after the lapse of a month. His arm was then amputated. After peace he returned to his district, where he visited the man who, in the enemy's service, had fired on him and his people. The disabled commandant indicated that he wanted to become reconciled to his late opponents, in order to live together as neighbours should.
When a man of extraordinary valour showed brotherliness and self-control in such exemplary manner, others could not possibly perpetuate hatred. Wherever he could, Botha publicly proved that he was not vindictive, even though, during the Middelburg interview with Lord Kitchener in 1901, he had launched out violently against those burghers who had proved unfaithful. Botha did not explain this systematic mildness on the grounds of high ideals or Christian ethics; his argument, and it proved irresistible, was that enduring division between Bitterenders and others would seriously jeopardize the chances of both in looking for political and economic reconstruction. When, at the foundation of Het Yolk, he preached his doctrine of reconciliation, it was just as if he talked to deaf ears-so deep-rooted was the resentment felt toward the National Scouts. Botha's logic, however, was so convincing, and the other section welcomed it so readily, that the breach was healed within a couple of years. In the course of his peroration at the first Ret Yolk Congress he said: "Let us put back the past so far that it no longer has any power to keep us a part. Less than a year ago we were in opposite camps-men of the same house passed each other without a handshake. To-night we are gathered in order to consider the fortunes of one and all. So mote it be I Let us do all we can to heal the breach, then we shall again become great. Let the names of 'Handsupper' and 'National Scout' be excised from our vocabulary. The honour of the people is a thing too great and delicate to be tarnished by such stains." Once he remarked to a friend: "Treat National Scouts exactly like blind sheep." Sheep that are born blind are often cured by the application of a caustic fluid that removes the obstructing film, and so restores sight.
SOURCE:
2) General Louis Botha. Engelenburg, F.V. (Frans Vredenrijk), 1863-1938
http://www.up.ac.za/dspace/handle/2263/12638
- Albert Kuit skryf in sy boek, "Transvaalse Gister," die volgende: "Waar ek so-ewe van die veldkornet melding gemaak het, moet ek 'n paar oomblikke by sy persoon stilstaan, want in later jare sou ek dikwels en lank intiem met hom saamwerk. Hy was 'n unieke, waardige en hoogstaande figuur wat in eervolle gedagtenis gehou moet word. Die veldkornet was Jozua Adriaan Joubert, algemeen bekend as Rooi Jozua. Hy was die opvolger van die hoog-aangeskrewe, maar bejaarde veldkornet G. P. Brits, snr.
- "Op die 2e Junie 1873 is ons hier (uit die Wakkerstroomse distrik) weg. Ons was 'n perdekommando van iets oor die 200 man. Ons was opgekommandeer om te gaan. Umbandine is op of omtrent die 10e Junie 1873 uitgeroep tot koning van die Swazies deur Gert Rudolph van Natal (Utrecht) namens die Republiek. Die hele Swazievolk was teenwoordig. Daar was 'n platform gemaak en Gert Rudolph en Umbandine het bo-op gestaan toe hy as koning uitgeroep is. Ons mense het by die platform gestaan en dan die Kaffers verderom. Umbandine was ongeveer 18 jaar oud. Na die plegtigheid is daar vet osse geslag en almal het toe vleis gebraai. Die volgende dag het Umbandine drie van sy hoofde saamgestuur om die lyn van Swazieland te gaan afbaken. Daar het toe vyf man saamgegaan. Ons het in Holnek begin met die bakens tot by die Lebomboberge. Die name van die vyf man was G. Rudolph, F. Koch, J. A. Joubert, C. Birkenstock, Hans Gouws."
- "Jozua Adriaan Joubert is op 15 Oktober 1853 in die distrik Potchefstroom gebore. Hy het eers Natal gaan bekyk, maar hom toe in die Wakkerstroom-distrik gaan vestig.
In 1874 is hy saam met kmdt. Christiaan Joubert se regeringsekspedisie na Swaziland. Hy word in 1881 in die slag by Laingsnek in die skouer gewond, maar veg in 1882 teen Mapocho.
In 1892 word hy veldkornet van Wyk 2 in Wak
Hy word in 1897 kommandant en gaan veg teen Makhado.
In 1899 neem hy deel aan die Natal-offensief en veg by Dundee, Modderspruit en Colenso, waar hy weer gewond is en na die Pretoriase hospital gebring is. Op 22 Mei 1900 was hy terug op commando presies 'n jaar later, op 23 Mei 1901, is hy op verraderlike wyse in Amersfoort weer in die arm gewond en sy perd onder hom doodgeskiet.
Hy is in 1901 in die hospital krygsgevange geneem. Sy arm is op Wakkerstroom afgesit. Hy was tot 1902 in die konsentrasiekamp op Ladysmith. Vanaf 1910 tot 1913 was hy volksraadslid vir Wakkerstroom."
SOURCE: DIE BOERE OFFISIERE 1899-1902. Jacques Malan. J.P. Van der Walt Uitgewers, Pretoria, 1990 Eerste uitgawe., bl. 95-96. 'n Foto van hom verskyn in die bron. -HL
- "The National Scouts soon lost their identity as a distinct social, ecclesiastical, and political element. It had been expected that the rift between Bitter-enders and others would become permanent among the Dutch, but within a few years the nation had closed its ranks. The case of Commandant Jozua Joubert had left a deep impression on the public mind. Originally a High Veld sheep farmer, he could point to a long and honourable military career. Wounded in the first War of Independence, he had served against Mapoch, Jameson, and Magato. During the Boer war he commanded his burghers at Dundee and Colenso. Here he was once more wounded, but toward the end of May 1900 he was able to resume his command.
A year later, his arm was shot off by another Boer, near Amersfoort. His horse had suffered so severely that he did his best to proceed on foot. His A.D.C helped him to reach a field hospital, where he was taken prisoner after the lapse of a month. His arm was then amputated.
After peace he returned to his district, where he visited the man who, in the enemy's service, had fired on him and his people. The disabled commandant indicated that he wanted to become reconciled to his late opponents, in order to live together as neighbours should."
SOURCE: General Louis Botha. With an Introduction by General Smuts., Dr F.V. Engelenburg., JL van Schaik., Pretoria., 1929., p. 130-131.
- http://labuschagne.netfirms.com/references.htm:
Albert Kuit skryf in sy boek, "Transvaalse Gister,"| die volgende:
As n seun het ek oom Jozua dikwels by sy ouers se huis wat naby ons woning op Wakkerstroom was, gesien. Hy was toe reeds 'n man van amper middelbare leeftyd, met 'n indrukwekkende voorkoms wat deur 'n lang rooi baard, helderblou oë, hoë voorhoof en 'n diep basstem nog verhoog is, 'Hy het die indruk gemaak dat hy 'n streng en ernstige man was, wat ook die geval was, maar tog was hy daarby mensliewend en kon helder en smaaklik oor iets grappigs saamlag.
Dit was algemeen bekend dat toe die jong Swaziekoning Umbandine in 1877 deur Gert Rudolph vergesel van komdt. Krisjan Joubert namens die Z.A. Republiek-regering ?gesalf' moes word, oom Jozua een van die begeleidende kommandoburgers was.
Dit mag van belang wees om iets oor die salwing wat maar 'n vae en g'n werklike aanduiding van die seremonie was nie, mee te deel. Die burgermag van enige honderde sterk, het onder komdt. Krisjan Joubert, later hoof van mynwese, gestaan. Oom Hans Gouws, wat nou reeds die neëntig jare gepasseer het en wat saam met die ekspedisie was, deel my daaromtrent deur tant Sannie, mevrou die weduwee senator Joubert, later getroud met oom Izak Labuschagne, een van Wakkerstroom se mees prominente skaapboere, die volgende mee.'
"Op die 2e Junie 1873 is ons hier (uit die Wakkerstroomse distrik) weg. Ons was 'n perdekommando van iets oor die 200 man. Ons was opgekommandeer om te gaan. Umbandine is op of omtrent die 10e Junie 1873 uitgeroep tot koning van die Swazies deur Gert Rudolph van Natal (Utrecht) namens die Republiek. Die hele Swazievolk was teenwoordig. Daar was 'n platform gemaak en Gert Rudolph en Umbandine het bo-op gestaan toe hy as koning uitgeroep is. Ons mense het by die platform gestaan en dan die Kaffers verderom. Umbandine was ongeveer 18 jaar oud. Na die plegtigheid is daar vet osse geslag en almal het toe vleis gebraai.
"Die volgende dag het Umbandine drie van sy hoofde saamgestuur om die lyn van Swazieland te gaan afbaken. Daar het toe vyf man saamgegaan. Ons het in Holnek begin met die bakens tot by die Lebomboberge. Die name van die vyf man was G. Rudolph, F. Koch, J. A. Joubert, C. Birkenstock, Hans Gouws."
'n Agttal jare daarna moes die "salwing" van die jong Zulukoning, Dinizulu plaasvind. (Dit was tydens die Sibepu-insident). Ook daaraan het Jozua Joubert deelgeneem.
Betreffende hierdie gebeurtenis, waarop ek later in 'n ander skets hoop terug te kom, deel sy broer Izak, wat ook saam was, my die een en ander mee.
Dinizulu was 'n jong kaffertjie van sowat 17 of 18 jaar. Hy het in die bekende riempiesbekleedsel by die laer rondgeloop. Toe die eintlike seremonie moes plaasvind, is van 'n bokwa gebruik gemaak waarop die lede van die kommissie plaasgeneem het. Wyle D. C. Uys (Swart Dirk) was hulle voorsitter.
Volgens kol. Schiel is die kroningsproklamasie deur hom namens die kommissie voorgelees, waarby hy die papier in een hand gehou het en met die ander is die olie op die jong koning se kop uitgegiet. Oom Izak weet te vertel dat Umyamane, Umdabuko en Dabulamanzi aanvoerders en familiebetrekkings van wyle koning Cetchwayo ook teenwoordig was.
Kort daarna het die gevegte teen Isibepu plaasgevind. Die boere wat Dinizulu ondersteun het, is deur kommandant Lukas Meyer, voorheen landdros van Utrecht en L. Botha as veldkornet, aangevoer. Dit was algemeen bekend dat oom Jozua by Laingsnek gewond is, maar in 1882 weer aan die Mapoch-ekspedisie kon deelneem.
As 'n jong geslag het ons na sulke persone soos hy opgesien. Daardie regmatige respek het hy deur die jare heen steeds geniet, nieteenstaande baie lotswisselings met gevolglike wysigings by die behandeling van nuwe en onbekende probleme wat 'n jong volkie moes aanpak en oplos. Die suiwer Afrikaanse tradisie was mos steeds om hulle beproefde voorgangers te eer, al was daar ook in verskillende rigtings 'n onderskeid van opvatting.
Tydens my verblyf op Platberg het ek veldkornet Joubert af en toe onder telkens gewysigde omstandighede ontmoet en op vergaderings bygestaan.
Eendag was daar op Amersfoort 'n groot vergadering van 'n nuwe ding, nI. die Nasionale Unie. Wie algar daarin betrokke was, weet ek nou nie meer nie, maar die enkeles wat my nog voorstaan, het reeds he'engegaan. Die eintlike doel het ek, en vermoedelik die meeste met my, nie begryp nie. Wat my wel duidelik was, is die indruk dat die goue eeu nou vir algar sou aanbreek. Boer en mynwerker sou gelykop floreer!
Hulle het my by die vergadering ingeroep om klerklike hulp te verleen, Op die vergadering het dit warm toegegaan, ma'ar toe een persoon president Kruger skerp aanval en na hom verwys as 'n vark, was dit vir my tog te erg.
My jong gemoed kon dit eenvoudig nie verkrop nie en ek het sommer opgestaan en weggegaan met die opmerking dat ek nie op 'n plek wil wees waar ons staatshoof so beledig word nie.
Behalwe daardie vergadering is lokaal min meer van die beweging gehoor. Die Transvaalse gemoed het nie van sulke luidrugtigheid gehou nie. By terugkeer op, die plaas het oom Jan my 'n kompliment vir die openhartige optrede gemaak, ofskoon ek die regte gang van sake selfs toe nog nie mooi besef het nie. Omdat die volk se opvatting van sake oor die algemeen steeds waardig was, kon die oubaas die nuwe lawaaierigheid nie verdra nie. Dit was vir my duidelik.?
?Aangesien ek ingestem het om een van Wakkerstroorn se dertiental uit te maak, moes ek die pligte wat hieraan verbonde was, vervul. Die belangrikste daarvan was destyds orn die reeds genoemde kommandant J. A. Joubert te nader met ?n versoek om deelname aan die volkskonsolidasie. Hierdie stoere, figuur, 'n gebore Potchefstromer, het aan ons klein Transvaalse volkie behoort. Meer bepaald, was hy Wakkerstroom se man.
Hy het steeds groot Voortrekkerideale oorgedra, uitgeleef en sodoende vir die nageslag bevestig. Of hulle dit wou aanvaar, is 'n ander saak. Hy het die 'gawe' gehad om op alles die volk se stempel, soos hy dit gesien het, onmiskenbaar af te druk. Met vrymoedigheid kon hy 'n selfstandige houding inneem, waarby hy nie omgegee het om in die minderheid te wees nie, solank sy houding slegs eerlik was.
Wat 'n mistroostige en afgesonderde klompie mense sou ons baanbrekers vir die nageslag gewees het as uit hulle' g'n manne en vroue gespruit het wat die krag van hulle voorgangers aan later geslagte kenbaar sou maak nie! Ou Rooie was 'n getroue figuur onder daaroordraers.
Reeds 'n tyd voor die uitbreek van die groot Engelse oorlog het Joubert die agtenswaardige kommandant, Andries L. Pretorius, 'n veteraan van die ou garde, as sodanig opgevolg en tydens die Jameson- en Mojadji-ekspedisies in sy nuwe amp diens gedoen.
Toe die republikeinse gemoedere danig opgewonde geword het o'or die dreigende Engelse oorlogswolke, het komdt. Joubert byna as 'n enkeling te kenne gegee dat volgens sy mening die stryd te ongelyk sou wees om met sukses vir die republieke bekroon te word. Dit het hom in die dae van opwinding seker nie populêr gemaak nie. Ons wou mos algar net gaan "bananas eet."
Maar toe die worsteling aangevang is, het sy taalskat slegs uit een woord bestaan: 'Veg'!
By Tugela is hy op die steeds dieper indringende republikeinse voorpunt gewond. Op sy ryperd is hy na die agterlinies gevoer. Die bloed het by sy saal afgetap.
"Rooi bul, rooi bul van Wakkerstroom!"Dit was die spontane burgerhulde.
Nouliks 'n jaar daarna het hy, soos reeds vermeld, by Amersfoort nog 'n ernstige verwonding opgedoen.
Dit was welbekend dat in die later deel van die stryd generaal Botha en hy nie altyd langs een vuurtjie gesit het nie. As 'n man van weinig woorde was sy mond daaroor egter geluit. Na sy terugkeer uit die krygsgevangenskap het hy met sy verminkte liggaarn nie alleen weer 'n boerdery aan die gang gesit nie, maar ofskoon self verarm, het; hy ander ook waar daartoe 'n kans was, gehelp. Sy vrou, S. E. J. Joubert, geb. Rudolph, flink en hardwerkend:- later hertrou met oom I. Labuschagne, een van Wakkerstroom se belangrikste skaapboere; het hom steeds trou bygestaan. Van daardie tye af het ek 'n baie nou omgang met oom Jozua' gehad. Oor allerhande sake kon, ek vry met hom redeneer en verskil van opvatting het hy steeds gebillik. Ofskoon hy nou onthef was van allerlei openbare verpligtings, het hy tans sy kerk, die C.N.O.skool en die lot van verarmdes as terreine vir bedrywighede uitgekies. Sy hart was daarvoor op die.regte plek.Na my bespreking met die kommandant oor die beoogde volksbeweging het hy 'n kongres wat die boerevoormanne op Heidelberg gehou het, bygewoon [onleesbaar] op Amersfoort 'n groot plaaslike vergadering belê waarop die stigting van "Het" [Rekord ontbreek van hier af. Die laaste woord verwys waarskynlik na die stigting van die "Het Volk Party." -HL] ?Transvaalse Gister., Albert Kuit. Ongeveer bl. 87.
- Sir J. Percy Fitzpatrick in the words of Louis Botha:
"So they drew lots and then I had the first bit of luck that came to help me out. The man who was chosen was Joshua Joubert, 'Rooi Joshua,' Commandant of the Wakkerstroom Commando; he is one of the bravest, noblest men alive-a grand man! You know him-old Red Joshua with the one arm-everybody loves and trusts him, Dutch, English-all! As the lots were drawn he stood up at once. Man! It was fine. 'The choice of lot is the choice of God! I go.' That is all he said. He was a splendid example for all.
It was planned out carefully and it worked well. Our men were Eosted along the heights overlooking the river
and Red Joshua and his Commando swam the flooded river and occupied Hlangwane.
SOURCE: South African Memories - Sir J. Percy Fitzpatrick
|