| Notes |
- http://www.ballfamilyrecords.co.uk/bosmandevriesbuys/I136.html
Abraham de Villiers 1 of Meerust, Drakenstein 2 died 31 March 1720 3
Notes:
According to the inventory drawn up after his death they also had a house in Cape Town (bought from Jan Hop) and another farm in Drakenstein called 'Lekkerwyn' A letter from the Chamber of Delft, dated 16 December 1688, stated: With this ship we have again permitted the following French Refugees to sail to the Cape and earn their living as freemen, Pierre de Villiers, Abraham de Villiers and Jacob de Villiers, all three brothers born near la Rochelle. We are informed that these persons have a good knowledge of laying out vineyards and managing the same, and thus we hope that the Company will acquire their good service. The Zion, left Holland on the 8th January, 1689, and arrived on the 6th May following. (C.G.Botha, French Refugees at the Cape, page 89)
=============
Alternative location: St-Jean-d'Angely near La Rochelle in the French province of Charente Inférieure
Broer van die stamvaders Pierre en Abraham de Villiers. Boer la Rochelle (gemeenskaplik met sy broers). Koop 14.7.1717 Bosch en Dal van sy broer Abraham en 1730 Lekkerwyn, ook eienaar va n La Brie.
Janet's notes, '...aankoms 1689 op die Zion, waarskynlik van Bourgondie, boer op La Rochelle saam met sy twee broers, koop 17170714 die plaas Bosch en Dal, in 1730 die plaas Lekkerwyn, hy is ook die eienaar van La Brie...'
Jacques (Jacob) de VILLIERS, gebore omstreeks 1661, van La Rochelle, daar word gereken dat hulle oorspronklik eintlik van Boergondië gekom het. Met anderwoorde hulle het toe via La Rochelle gevlug. Hulle was Franse Hugenote wat in 1689 op die Zion uitgekom het saam met sy broers Abraham (wat net dogters nagelaat het) en Pierre. Van La Rochelle is hulle per skip na die Hollandse hawe Texel in Zeeland waar hulle toestemming verkry om Kaap toe te gaan. Hulle vertrek op die skip "Zion" op 8 Januarie 1689 met bykans geen besittings tussen hulle behalwe hulle klere en familie Bybels nie.
Jacob was getroud met Marguerite Gardiol van Provence, en is op 17 Mei 1735 oorlede. Hy was gevestig te La Brie (1694), Franschoek, en later Boschendal (1717). Hy het 6 seuns en 5 dogters nagelaat.
1. Jan, jonk+2. Susanna x 9 Jan 1718 Pieter Roux. Op 22 Okt 1735 koop hy La Brie uit sy skoonpa se boedel, en Bourgogne na die dood van die stamvader Pierre.3. Marie Elisabeth ~ 14 Nov 1695 x 15 Aug 1718 Stephanus Marais
4. Janne ~ 6 Okt 1695 x 11 Des 1729 Willem Adolph Krige5. Jacobus * 14 Sep 1699 + 1735, plase Nieuwedorp en De Goede Hoop x 1724/5 Louise Joubert weduwee van Jan Lombard6. David + 1770, boer Vrede en Lust, La Motte en Zion x 17 Nov 1726 Madeleine (Magdalena) de Villiers xx 17 Mei 1750 Elisabeth Hugo7. Margaretha ~ 9 Aug 1705 x 25 Feb 1725 Gideon Joubert xx 9 Okt 1740 Heinrich Hoppe van Hamburg8. Abraham ~ 2 Okt 1707 + 5 Jun 1763 boer De Goede Hoop en Rhenosterrug x 29 Mei 1735 Susanna Joubert xx 31 Nov 1737 Johanna Lombard9. Rachel x 9 Okt 1729 Jacob Hugo xx 22 Sep 1748 Hendrik Francois Moller10. Jean (Jan) ~ 21 Maart 1717 +1796 erf Bosch en Dal, besit ook Dwars in de Weg, Stellenbosch en Normandie x 16 Maart 1738 Elisabeth Joubert xx 5 Des 1762 Gertruida du Toit
11. Izaak ~ 12 Maart 1719
Beroep: Boer, trou 1691,99 Marguerite Gardiol, gebore 22 Okt 1670/4, La Coste, Provence, Frankryk, sterf 1749, Bakoven, Drakenstein. Jacob sterf 17 Mei 1735, Boschendal. Ontvang die plaas La Bri, Olifantshoek (Franschhoek) in 1694 en besit dit tot 1735. Bekom die plaas Leeuwendans in 1715, en Boschendal op 14 Sep 1717 van sy broer Abraham. Koop die plaas Lekkerwyn in 1730 uit die boedel van sy broer Abraham.
Was diaken (1702 - 1711) en ouderling (1715 - 1717) van die Drakensteinse gemeente. Manskap in die Drakenstein Berede Milisie tot 1717.
Van hulle 32 kleinkinders het 12 teruggetrou in die de Villiers familie in!
Vanaf De Villiers CD (Ancestry24):Gebore: Bourgogne, Frankryk 1661 (waarskynlik in Bar-sur-Seine as die seun van Pierre (de) Villiers en Elisabeth Secault), Oorlede: Boschendal 12/17.5.1735.Hy het die plaas La Bri, Olifantshoek (Franschhoek) in 1694 ontvang en het dit tot 1735 besit. In 1715 het hy die plaas Leeuwendans bekom en in September 1732 het hy nog 40 morg erfpaggrond by hierdie plaas gevoeg. Hy het die plaas Boschendal op 14.9.1717 van sy broer, Abraham de Villiers (a2) gekoop en dit het in sy boedel gebly tot 1738 toe dit aan sy seun Jean (b12) oorgedra is. Die plaas Lekkerwyn het hy in 1730 uit sy broer Abraham de Villiers (a2) se boedel gekoop.Jacob was ook diaken (1702-1711) en ouderling (1715-1717) van die Drakensteinse gemeente. In 1713 en in 1716 het hy versoekskrifte van die kerkraad onderteken wat gevra het vir die oprigting van 'n nuwe kerkgebou en vir die aanstelling van 'n predikant.Hy was verder ook 'n manskap in die Drakenstein Berede Milisie tot met sy ontslag in 1717.Die Landdros van Stellenbosch het in 1702 alle inwoners van Drakenstein en "specialijk die uijt France Hoek" opdrag gegee om riet na die Goewerneur se plaas aan te ry. Indien hulle sou weier om dit te doen, sou hulle "van haar land versteken zijn, en verder niet vermogen de ploeg daarin te zetten". Hieroor was Jacob baie ontevrede. Hy het die landdros daarop gewys dat hy slegs sewe trekosse besit het en dat hy dus nie in staat was om twee vragte riet aan te ry nie. In antwoord hierop het die landdros gedreig dat hy dan nooit weer op sy grond sou kon ploeg of saai nie. Hierna het Jacob en die ander Franschhoekers toe besluit om maar liewer die opdrag uit te voer sonder om verder protes aan te teken.Die Hugenote was dikwels in onderlinge struwelinge betrokke. By een Seun van: 'n geleentheid het Antoine Martin in 1694 vir Jacob gevra om 'n verklaring af te lê oor 'n insident wat reeds in 1691 plaasgevind het. Jacob het voor die Landdros van Stellenbosch verklaar dat Jean Imbert sonder enige rede vir Martin (wat, terloops, net een hand gehad het) met 'n pistool oor die kop geslaan het. Jacob het die pistool uit Imbert se hande geruk waarna Imbert vir Martin op die grond gegooi het en hom geslaan het totdat hy om genade geroep het. Na hierdie insident het Imbert en Martin blykbaar weer goeie vriende geword en selfs 'n vennootskap met mekaar gesluit.Wat die naam Jacob of Jacques betref, word hy in dokumente bykans deurgaans as Jacob de Villiers beskryf en teken hy ook self sy naam Jacob de Villiers, onder andere op sy testament. Sy vrou teken haar naam net met 'n M vir Marquerite of Margaretha soos sy in die testament genoem word;Getroud: 1691 Marguerite GARDIOL Gebore: La Coste, Provence, Frankryk 2.10.1670 (1674 volgens haar testament) Oorlede: Bakoven, Drakenstein 1749. Sy kom in 1689 met haar suster, Susanne, en haar moeder Marguerite Perrotette na die Kaap
Jacques was one the progenitors (stamvaders) of the De Villiers family in South Africa. He was a French Huguenot who arrived in the Cape in 1689 on the ship "Zion" with his brothers, Abraham (who only had daughters) and Pierre. This ship belonged to the Chamber of Delft. It left the Netherlands on 8 Jan 1689 and arrived at the Cape on 6 May 1689.
A number of Huguenots were listed as experienced vineyard pruners and the De Villiers brothers in particular arrived at the Cape with a reputation for viticulture and oenology. Through the years the De Villiers brothers planted more than 40,000 vines at the Cape. They moved from the original farm allocated to them (which they named "La Rochelle") to finally settle on individual allottments near Franschhoek with the names "Bourgogne", "Champagne" and "La Brie".
On 18 Oct 1694 governor Simon van der Stel allocated nine farms in the Oliphantshoek area to the French Huguenots. In this way Jacques became the owner of the farm "La Brie".
In 1715 "Boschendal" was purchased by the De Villiers brothers, Pierre, Abraham and Jacques, and under their ownership the farm prospered and grew. The farm was originally known as "Bossendaal" (wood and dale) and was granted in 1685 to Jean le Long by the governor of the Cape, Simon van der Stel. Jacques bought the farm from his brother, Abraham on 17 Jul 1717. He was also the owner of the farm "Lekkerwyn" and "La Brie".
Brother of fore-fathers Pierre and Abraham...farmed "La Rochelle" in co-op. On14 Jul 1717 bought "Bosch en Dal" from Abraham..he also bought "LeBrie" in 1730.
(Research):Jacques (Jacob) de VILLIERS, gebore omstreeks 1661, van La Rochelle, daar word gereken dat hulle oorspronklik eintlik van Boergondië gekom het. Met anderwoorde hulle het toe via La Rochelle gevlug. Hulle was Franse Hugenote wat in 1689 op die Zion uitgekom het saam met sy broers Abraham (wat net dogters nagelaat het) en Pierre. Van La Rochelle is hulle per skip na die Hollandse hawe Texel in Zeeland waar hulle toestemming verkry om Kaap toe te gaan. Hulle vertrek op die skip "Zion" op 8 Januarie 1689 met bykans geen besittings tussen hulle behalwe hulle klere en familie Bybels nie.
Jacob was getroud met Marguerite Gardiol van Provence, en is op 17 Mei 1735 oorlede. Hy was gevestig te La Brie (1694), Franschoek, en later Boschendal (1717). Hy het 6 seuns en 5 dogters nagelaat.
1. Jan, jonk+
2. Susanna x 9 Jan 1718 Pieter Roux. Op 22 Okt 1735 koop hy La Brie uit sy skoonpa se boedel, en Bourgogne na die dood van die stamvader Pierre.
3. Marie Elisabeth ~ 14 Nov 1695 x 15 Aug 1718 Stephanus Marais
4. Janne ~ 6 Okt 1695 x 11 Des 1729 Willem Adolph Krige
5. Jacobus * 14 Sep 1699 + 1735, plase Nieuwedorp en De Goede Hoop x 1724/5 Louise Joubert weduwee van Jan Lombard
6. David + 1770, boer Vrede en Lust, La Motte en Zion x 17 Nov 1726 Madeleine (Magdalena) de Villiers xx 17 Mei 1750 Elisabeth Hugo
7. Margaretha ~ 9 Aug 1705 x 25 Feb 1725 Gideon Joubert xx 9 Okt 1740 Heinrich Hoppe van Hamburg
8. Abraham ~ 2 Okt 1707 + 5 Jun 1763 boer De Goede Hoop en Rhenosterrug x 29 Mei 1735 Susanna Joubert xx 31 Nov 1737 Johanna Lombard
9. Rachel x 9 Okt 1729 Jacob Hugo xx 22 Sep 1748 Hendrik Francois Moller
10. Jean (Jan) ~ 21 Maart 1717 +1796 erf Bosch en Dal, besit ook Dwars in de Weg, Stellenbosch en Normandie x 16 Maart 1738 Elisabeth Joubert xx 5 Des 1762 Gertruida du Toit
11. Izaak ~ 12 Maart 1719
Beroep: Boer, trou 1691,99 Marguerite Gardiol, gebore 22 Okt 1670/4, La Coste, Provence, Frankryk, sterf 1749, Bakoven, Drakenstein. Jacob sterf 17 Mei 1735, Boschendal. Ontvang die plaas La Bri, Olifantshoek (Franschhoek) in 1694 en besit dit tot 1735. Bekom die plaas Leeuwendans in 1715, en Boschendal op 14 Sep 1717 van sy broer Abraham. Koop die plaas Lekkerwyn in 1730 uit die boedel van sy broer Abraham.
Was diaken (1702 - 1711) en ouderling (1715 - 1717) van die Drakensteinse gemeente. Manskap in die Drakenstein Berede Milisie tot 1717.
Van hulle 32 kleinkinders het 12 teruggetrou in die de Villiers familie in!
|