| Sources |
- [S637] WEBSITE, https://oudewoning.wordpress.com/2014/07/19/hms-drummond-castle-almost-claims-famous-composers-life/.
HMS Drummond Castle almost claims famous composer’s life
Tragedies like the recent crash of the Air Malaysia flight over the Ukraine, are often accompanied by extraordinary stories of people who narrowly missed tragedy by some seemly random event. Something similar happened to one of Paarl’s most famous 19th century musician-composers – Rocco de Villiers.
In May 1896 Rocco de Villiers booked a berth on the HMS Drummond Castle to visit London and Germany from where he imported pianos for his shop in Paarl. His travelling party included MS du Toit, Rev Frans du Toit, Jan Moll, Dolf Moll, Frans Retief and Frans Roux – all from Paarl.
A week or so before their departure Jan Moll was in Cape Town on business, and decided to check in at the Castle Company’s office to finalise their travel documents. A clerk at the office mentioned that the Warwick Castle was due to sail a few days before the Drummond Castle, and suggested they consider travelling on the former.
Jan Moll returned to Paarl and discussed the possible change in travel plans with his friends, and they decided to take up the offer.
Soon after arriving in London they were shocked to hear that the Drummond Castle had sunk off the north-west coast of Brittany on the 16 June. There were only three survivors.
What is really interesting is that this was not Rocco de Villiers’ first brush with death. He was apparently a very sickly a child. JJC Esterhuysen recalled the following anecdote in “De Kerkbode” of 1922:
Van muzikale bekwaamheid gedurende zijn kinderjaren kan niet veel gezegd worden, omdat hij zeer zieklik was. Hij was eens zo ernstig ziek, dat voor zijn dood gevreesd werd. Wijlen Ds van der Lingen had zo ernstig voor zijn herstel in de kerk gebeden, dat Mev van der Lingen aan hem zeide, “man, jij heeft vandaag zo ernstig voor de Klein Rocco gebeden, als jij niet voor jou eigen kind zou gedaan hebben”.
De Villiers went on to study music under Jan Stephanus “Jan Orrelis” de Villiers, was Caledon’s organist for 22 years before returning to Paarl in 1883. In Paarl he opened a music instrument shop, founded the town’s brass band and string orchestra.
The Heemkring has a number of his compositions and notebooks, including a copy of his famous Koraalboek.
Genealogy
Rocco Catorzia de Villiers (27.2.1838 – 21.5.1902) was the eldest son of Abraham Matthys Johannes de Villiers (8.5.1814 – 8.9.1888) and Gertruida Catharina Catorzia (1819 – 1902). He married Maria Magdalena Louw (8.7.1843 – 26.2.1896) in 1861, and Johanna Frederica Albertyn (3.8.1844 – 10.8.1917) in 1896.
Resources:
Kerkbode, Desember Uitgawe, 1922 Transcription of letters sent to the Heemkring by Glover de Villiers in 1987
- [S637] WEBSITE, https://www.blignaut.co.za/getperson.php?personID=I3883&tree=bli01.
Skrynwerker, Professor in Musiek en kerkorrelis. Hy studeer musiek onder Jan Stephanus (Jan Orrelis) de Villiers en word kerkorrelis te Caledon vanaf 1862 tot 1883 en later te Paarl.Hy komponeer verskeie stukke, meestel in Nederlands en Engels. Hy is egter die eerste persoon wat musiek vir Afirikaanse teks te komponeer - Klaaglied van die Os van S J du Toit. Hy het ook 'n gewilde koraalboek saamgestel.
- [S637] WEBSITE, https://www.facebook.com/thevillageguypage/posts/then-and-nowrocco-catorzia-de-villiers-1838-1902-was-a-renowned-musician-compose/1619597899528129/.
Rocco De Villiers music store history in Paarl
Then and now…
Rocco Catorzia de Villiers (1838-1902) was a renowned musician, composer, music teacher and organist at the Strooidak Church. He played a pivotal role in shaping Paarl's musical culture by founding the town's brass band and string orchestra, while also importing pianos and musical instruments from Europe for his music store on Main Road.
With beautiful photo of the old store and current building
- [S637] WEBSITE, https://repository.up.ac.za/server/api/core/bitstreams/9210f09c-ebb9-4bf5-a5b9-d1294c07d547/content.
2.2.4 Die Paarlgemeente (Drakenstein/Strooidakkerk)
Die eenmanuaalorrel wat in 1791 deur Hodderson gebou is (kyk 2.1.3), was teen 1830 onspeelbaar en die gemeente het hulle beywer vir die aankoop van 'n nuwe instrument. Met die hulp van ene Wernick, 'n Nederlandse predikant wat in Londen gewoon het, het die Paarlgemeente 'n orrel uit Londen bestel. In 1831 is daardie instrument ingewy deur die orrelis E.K. Green, 'n Engelsman wat in die drankhandel bedrywig was (Malan 1984:401).
In 1847 volg Jan Stephanus de Villiers (1827-1902) sy onderwyser Jan Hugo (kyk 2.2.3) as orrelis van die Paarlgemeente op, en beklee hierdie pos agt jaar lank (Cillié 1989:11). De Villiers is in die Paarl gebore en het die bynaam "Jan Orrelis" gehad.
Hy het onderrig in orrel, klavier, viool en harp gegee, en die "Paarlse Philharmoniese Geselskap" gestig en gedirigeer. Sy komposisies sluit (onder andere) vier oratoria en talle vokale werke met verskillende begeleidingskombinasies in (Malan 1980:330).
Hy was gemoeid met die Afrikaanse taal en die Eerste Afrikaanse Taalbeweging van 1875. As deel van sy bydrae tot genoemde Taalbeweging komponeer hy volksliedere, onder andere Die Vierkleur (Bouws 1957:15). S.J. du Toit (Totius) het Jan Orrelis selfs die "Afrikaanse Beethoven" genoem (Nel 1968:68).
In 1887 word Rocco Catorzia de Villiers (1838-1902) as orrelis van die Paarlgemeente aangestel. Hy was 'n neef en student van Jan de Villiers en was voorheen vir 22 jaar lank musiekhandelaar en orrelis van die Nederduitse Gereformeerde (N.G.) Gemeente op Caledon (Malan 1980:343). De Villiers, van Italiaanse herkoms, het sy pos as orrelis met erns bejeen (Malan 1980:328). Een van sy grootste bydraes tot die kerkmusiek is die Koraalboek vir die Nederlandse Psalm- en Gezangboek. Hierdie koraalboek was die eerste volledige sangbundel wat deur 'n Suid-Afrikaner saamgestel en deur gemeentes gebruik is. Dit bevat die Geneefse psalmmelodiee genoteer met lang ewe note, maar ook alternatiewe melodiee, soos Afrikaanse Liederwysies en selfs Duitse melodiee. Die koraalboek is ná Rocco de Villiers se dood in 1903 deur sy seun uitgegee (Cillie 1989:12).
Jan Orrelis en Rocco de Villiers het gereeld saamgewerk. By die inwyding van die Gemeente Noorder-Paarl het Jan de Villiers en Rocco de Villiers byvoorbeeld die "Hallelujakoor" uit die Messias van Handel as 'n duet uitgevoer (Malan 1980:328).
Bogenoemde orreliste het albei die ideaal nagestreef van kerkmusiek wat goeie gemeente- en koorsang ingesluit het. Sommige van die koraalmelodiee is as "onsingbaar" beskou, en die twee neefs het probeer om van hierdie melodiee te vervang. In 1883 is Halleluja! Ene Bloemlezing uit de Psalmen en Gezangen der Ned. Geref. Kerk van Zuid-Afrika deur J.C. Juta in Kaapstad uitgegee. Hierdie was 'n proefbundel wat deur Andrew Murray saamgestel is en op die jeug gerig was. In die bundel verskyn nuwe psalmmelodiee deur Jan Orrelis en nuwe gesangmelodiee deur Rocco de Villiers (Cillie 1989:12). Drie van hierdie melodiee verskyn in die Liedboek van die Kerk: Psalms 31 en 48 deur Jan de Villiers, en Lied 258 deur Rocco de Villiers.
Die orrel van die Paarlgemeente het mettertyd so agteruitgegaan dat Rocco de Villiers die orrel op Saterdae met "Hoffmansdruppels" vir Sondae se eredienste moes herstel. By die inwyding van die nuwe orrel in 1894 het 'n spesiale koor en 'n basuinkoor saam met De Villiers opgetree (Malan 1984:401). Geen besonderhede oor die Paarlgemeente se tweede en derde orrels is bekend nie (Troskie 1992:5).
Die geskiedenis van die orrel in Suid-Afrika en die ontwikkeling van die koraalvoorspel as 'n genre met 'n omvattende katalogus
deur Janándi Jacomien van Schoor
'n Mini-verhandeling voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad Magister in Musiek (Uitvoerende Kuns) in die Departement Musiek van die UNIVERSITEIT VAN PRETORIA, FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE
STUDIELEIER: Prof. W.D. Viljoen
Februarie 2014 @ University of Pretoria
- [S18] FAMILYSEARCH, DEATH NOTICE: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS4N-99LP-9.
- [S18] FAMILYSEARCH, PROBATE: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-C9F5-4.
- [S18] FAMILYSEARCH, DEATH NOTICE: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939Z-P1Q8-S.
Cause: Cancer of Spleen
- [S636] eGSSA Gravestones Library, (Genealogical Society of South Africa), https://www.graveswcape.eggsa.org/PAARL-Urban/Paarl-NGK-Strooidakkerk/V%20-%20Vanne%20__%20Surnames%20-%20V/jl_001/.
Western Cape, PAARL, Urban area / Western Cape, PAARL, NG Strooidakkerk, church yard / V - Vanne :: Surnames - V /
VILLIERS Rocco Catarozia, de 1838-1902 & Maria Magdalena LOUW 1843-1896
- [S18] FAMILYSEARCH, MARRIAGE: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSK6-DSN6-4.
|