| Sources |
- [S637] WEBSITE, https://altathegenealogist.org.za/individual-surnames-family-lines/kruger/david-frederich-kruger-1871-1951/.
5.5 Susanna Christina
Hul jongste kind, Susanna Christina “Sannie”, is gebore op 27 Maart 1916 en te NH&GK Volksrust gedoop op 24 September 1916.2,52 Sannie is op 19-jarige ouderdom op 4 Junie 1935 in die NH&GK op Volkrust met die 22-jarige jongman, Pieter Grobler (20 Mei 1913, plaas Rooiwal – 27 Junie 1971, Volksrust Hospitaal, Volksrust) getroud. Hy was die seun van Paul Nicolaas Grobler (15 Januarie 1888, Utrecht – 23 Junie 1969, Boksburg) en Maria Magdalena Coetzer (3 Julie 1892, plaas Schuilklip, distrik Utrecht, ZAR – 14 Julie 1940, Utrecht), en was die neef van Sannie se skoonsuster, Hester Gezina Coetzer (1912 – 1978), wat met Sannie se ouer broer, Piet Kruger getroud was
- [S18] FAMILYSEARCH, MARRIAGE: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3QS7-997F-CD8Y.
|