| Notes |
- Volgens Pama II was hy van Normandiƫ. Daar word ook na hom verwys in Stellenbosche stukke van 1690.Jean le ROUX van Normandie was 'n Franse Hugenoot wat in 1690 in Stellenbosch se stukke genoem word. Hy was getroud sedert 1700 met Maria de HAASE van Ryssel (Lille), d/v Guillaume de Haase en Maria C atharina Durier. Hy was gevestig in 1692 te Het Vlakkeland, Daljosafat, en later (1721) Langverwacht, Stellenbosch. Hy het 12 kinders nagelaat:1. Dina ~ 16 Apr 1702 x 15 Nov 1722 Dirk Hugo2. Jan ~ 24 Aug 1704, burger Stellenbosch, x 27 Maart 1729 Catharina Harmse weduwee van Johannes Bekker.3. Jacobus ~ 24 Feb 1709 x Susanna van den Bank4. Anna ~ omstreeks 1710 x Heinrich Thomas van Husum5. Matthiam ~ 27 Maart 1712 x 6 Nov 1735 Francina Bastiaans, weduwee van Jost Heinrich Frisch van Munden, Hannover xx 9 Nov 1766 Petronella Catharina Leever.6. Maria ~ 12 Aug 1714 x Gerrit Kemp xx Philip Hartog7. Rachel ~ 19 Sep 1717 x Frederik Luyt8. Lea ~ 17 Maart 1720 x Adam Barnard9. Rebecca ~ omstreeks 1722 x 18 Jun 1748 Hendrik de Grys xx Andries Kluysman10. Magdalena ~ 25 Nov 1725 x Willem Odendaal xx Johannes Hartog11. Catharina Elisabeth ~ 28 Nov 1728 x Jan Bernhard Hoffman12. Dina x Dirk UysVerwysings:De Villiers/PamaHeese/LombardVerwysingsmateriaal, Boksburg biblioteekVerwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteekDr Willem G. le Roux se Om Aan Te Proux - "iets oor die Le Roux-families in Suid-Afrika".Saamgestel deur:Martina Louw (nee van Breda)Kennethl@xtra.co.nzAM van Rensburg
|