| Notes |
- d1.
Van die vierde geslag af het die tweede naam Jurgen die tipiese Afrikaanse vorm Jurie aangeneem. Hans het op Joubertsdal aan die Bruintjiesrivier in die distrik Swellendam geboer en was ’n voorbeeldige ouderling in die gemeente. Jare later sou ds George Murray van Swellendam ’n boek skryf oor die Christelike deugde. Die denkbeeldige hoofkarakter van die boek, oom Willem Smit, is geskoei op die lewe en voorbeeld van hierdie Hans Linde. Die foto voorin die boek is werklik sy foto
http://lindebond.co.za/index.php/geslagsregister/swellendamse-lindes
(b1c3d1)
c3 Hans Jurgen, @ 1791
X 03-1811 Maria Hendrika KOEN te Swellendam, @ 29-11-1795
d1 Hans Jurie, * 08-06-1812 en @ 31-07-1812 te Swellendam
X 21-12-1834 Elsje Maria Diderika UYS te Swellendam, * 03-09-1816 en @ 17-11-1816 te Swellendam
|