| Notes |
- Daughter of the church leader of the English community in Middelburg, Netherlands.
==
Haar Pa was kerkleier v.d. Engelse gemeenskap in Middelburg, Nederland
Abraham HARTOG was gebore te Frankfurt aan die Main van Joodse ouers. Hy word op 23 Desember 1678 gedoop en die NG kerk in Kaapstad en word aangeneem. Hy trou 20 Junie 1683 met Maria BELLARDY. Maria Bellardy was die weduwee van Abraham de Lange (Hulle was getroud 28 Mei 1672, maar daar was geen kinders nie). Haar vader was 'n ouderling en diaken van die Engelse gemeenskap in die Zeelandse stad, Middelburg, hywas 'n Engelse godsdiensvlugteling.
|