| Title | EMAIL - Genealogy Institute of South Africa | |
| Repository | ||
| Source ID | S227 | |
| Text | ----- Original Message ----- From: Maureen de Villiers To: loutjie.joubert@gmail.com Sent: Sunday, February 21, 2010 8:19 PM Subject: Koch-navorsing Beste Loutjie Ek wil jou net die inligting deurstuur wat ek gekry het in die doopregister van die NG Gemeente Swellendam: Naam: Susanna Maria (die derde naam "Magdalena" wat jy noem, staan nie in die doopinskrywing nie) Gebore: 24 Junie 1851, gedoop 25 September 1851. Ouers: Lodewyk Christiaan Koch en Alida Christina Diederiks. Getuies: Pieter Eduard Swanepoel en Maria Swanepoel. Predikant: Ds Robertson. (Bron: Film 5-147 by GISA) Dit blyk dus dat jou vermoede in die kol was met haar ouers se name. Vriendelike groete Maureen de Villiers | |
| Linked to | Susanna Maria (Magdalena) KOCH | |