| Notes |
- Interesting reference to a Johannes Stephanus and Anna Margaretha Joubert adopting: JAN DANIEL KARNSPEK REITZ DE VILLIERS.
g9 Jan Daniël Karnspek Reitz Gebore: 10.1.1858 Gedoop: Swellendam 7.2.1858 Oorlede: Woodstock 19.4.1931, boer en togryer Swellendam. Sy moeder is met sy geboorte oorlede. Die prokureur-notaris van Swellendam, Jan Daniël Karnspek Reitz het toe vir die doop gesorg en die wesie is deur Johannes Stephanus Joubert en sy vrou Anna Margaretha Joubert, van Bruintjiesrivier, Swellendam, aangeneem. Hulle was 'n kinderlose egpaar. Weens 'n tegniese fout in die testament het hy niks van sy pleegouers geërf nie. Hy het taamlik rondgeswerf en het later in Woodstock gaan woon en was baie arm; Getroud: Swellendam 19.4.1887 Barbara Johanna Theunissina UYS Gebore: 27.11.1866 Oorlede: Woodstock 14.5.1921, Dogter van: Gert Cornelis Uys en Barbara Johanna Theunissina Eksteen h1 Johannes Stephanus Joubert Gebore: 15.1.1888 Gedoop: Swellendam 11.3.1888; Getroud: Wakkerstroom 22.11.1916 Susanna Dorothea STRYDOM Gebore: Wakkerstroom 14.12.1891 i1 Andries Stefanus Strydom Gebore: 17.6.1919 Gedoop: Wakkerstroom 25.12.1919 Oorlede: Springs 4.9.1978; Getroud: Wakkerstroom 26.12.1942 Martha Magdalena BOTHA (sy is gebore Tonkin maar aangeneem deur Botha) Gebore: 29.7.1924.j1 Johannes Stephanus Joubert Gebore: 3.8.1943; Getroud: Nellie Magdalena ESTERHUYEN Gebore: 9.6.1944 j2 Carel Sterrenberg Gebore: 29.9.1944; Getroud: Johanna Francina VAN DER WESTHUIZEN Gebore: Pretoria 21.10.1949 Oorlede: Pretoria 13.3.1971, Dogter van: Jacobus Johannes en Johanna Francina van der Westhuizen. Geskei 25.11.1970. Huwelik kinderloos
j3 Erika Margaretha Gebore: 10.12.1951 Gedoop: Amersfoort 20.4.1952; Getroud: Marthinus Christoffel LAMPRECHT
j4 Andries Stephanus Gebore: 21.4.1955 Gedoop: Springs-Oos 2.10.1955
i2 Maria Margaretha Gebore: 13.4.1921 Gedoop: Wakkerstroom 27.10.1921 Oorlede: op tweejarige ouderdom
h2 Barbara Johanna Theunissina Gebore: Bruintjiesrivier 14.6.1889 Gedoop: Swellendam 7.7.1889 Oorlede: 1940; Getroud: Greyton 14.7.1908 Lukas Abraham WENTZEL, boer Langverwacht, Robertson
h3 Anna Margaretha Gebore: Bruintjiesrivier 13.6.1891 Gedoop: Swellendam 2.8.1891 Oorlede: Worcester 30.8.1970; Getroud:
|