| Notes |
- Jan trou met Anna Elizabeth Magdalena Johanna Hattingh [2577] {b11c1d2e1f2 Afr. Fam. in Natal bl. 297} [MRIN: 1011] 28 Aug 1859 of 29 Aug 1859 te Ladysmith. 14, 62, 71
Anna is gebore op 27 Okt 1843 te Ladysmith or Pietermaritzburg 13, 71 en is oorlede op 3 Okt 1902 te Durban 71 in die ouderdom van 58 jaar.
Ander name vir Anna is Anna Elisabeth, 25, en 62 Anna Elizabeth
Hattingh.
14 Hulle het 11 kinders gehad:
Geertruida Susanna,
Heila Levina,
Jan Harm,
Johannes Hendrik,
Barend Christoffel,
Frans Jacob,
Anna Elizabeth Magdalena Johanna,
Wilhelmina Cecilia
Marthina Francina Catharina,
Jacobus Johannes Gerhardus,
Martha Catharina Cornelia en
Magdalena Elizabeth Catharina.
====================================================
BRON: http://www.labuschagne.biz/konsentrasiekamp_rekords.htm
====================================================
Annemarie van den Doel het die volgende waardevolle toevoeging tot bg. data gemaak:
From: "Annemarie van den Doel"
<http://groups.yahoo.com/group/Labuschagne-pos/post?postID=CGDdroUhXPsBPinI0T28dEiofK51h0Nsp1ai_VjI_HmOjOnFRRh0QtvEsdh0kuftwVmAqYoRQlgWCK4>>
Date: Wed Sep 3, 2003 1:44 pm Subject: RE: [Labuschagne-pos] Konsentrasiekamp sterftes
Ek gee maar eers die register om die persone in perspektief te plaas:
b2 Jean Labuschagne * Enkhuizen 16/10/1706 xx Gesina Steenkamp
c4 Jan Harm Labuschagne ~ 21/8/1740 x Johanna Dorothea Coetzer
d6 Frans Jacob Labuschagne ~ 9/11/1777 x Clara Isabella Labuschagne ~ 4/4/1776
e1 Jan Harm Labuschagne ~ 28/2/1796 xx Hilla Delvina Du Plessis
f7 Jan Harm Labuschagne * /4/1837 ~ Ladysmith 3/7/1837
x Anna Elisabeth Magdalena Johanna Hattingh * Natal 27/10/1843 ~ Pietermaritzburg + Merebank kamp, Durban 3/10/1902
g1 Geertruida Susanna Labuschagne * 3/9/1860
g2 Hilletje Levina Labuschagne * 15/2/1862
g3 Jan Harm Labuschagne * 19/6/1864 + 1897
g4 Johannes Hendrik Labuschagne * Ladysmith 23/3/1867 + Grootvlei, Wakkerstroom 5/6/1912
g5 Berend Christoffel Labuschagne * Wakkerstroom 2/2/1870
g6 Frans Jacob Labuschagne * 7/3/1873
g7 Anna Elizabeth Magdalena Johanna Labuschagne * Wakkerstroom 1/5/1876 + Wakkerstroom 27/1/1899 x Johannes Hendrik Hattingh
h1 Anna Elizabeth Magdalena Johanna Hattingh * 27/1/1899
h2 Magdalena Elizabeth Catriena Hattingh * 27/1/1899
g8 Wilhelmina Cecilia Marthina Francina Catharina Labuschagne * 17/3/1878
h1 Wilhelmina Cecilia Labuschagne * /3/1901 + Merebank kamp, Durban 12/4/1902
g9 Jakobus Johannes Gerhardus Labuschagne * 25/1/1881
g10 Martha Catharina Cornelia Labuschagne * 19/3/1883
g11 Magdalena Elizabeth Catharina Labuschagne * 23/9/1887
******************************************************************
Op 14/11/1901 het die volgende persone by die Merebank konsentrasiekamp aangekom:
- Anna Elizabeth Labuschagne (vrou van b2c4d6e1f7)
- Martha Labuschagne (b2c4d6e1f7g10)
- Magdalena Labuschange (b2c4d6e1f7g11)
- Anna Elizabeth Hattingh (b2c4d6e1f7g7h1)
- Wilhelmina Cecilia Labuschagne (b2c4d6e1f7g8)
- Wilhelmina Cecilia Labuschagne (b2c4d6e1f7g8h1) [vermoedelik 'n buite-egtelike kind]
Op 12/4/1902 sterf Wilhelmina Cecilia Labuschagne (b2c4d6e1f7g8h1)- Oorsaak: 'Burn of arm and head and acute broncho- pneumonia'
Op 3/10/1902 sterf Anna Elizabeth Labuschagne (vrou van b2c4d6e1f7) aan 'n beroerte
Op 20/11/1902 word die volgende persone oorgeplaas na die Volksrust kamp:
- Martha Labuschagne (b2c4d6e1f7g10)
- Magdalena Labuschange (b2c4d6e1f7g11)
- Anna Elizabeth Hattingh (b2c4d6e1f7g7h1)
- Wilhelmina Cecilia Labuschagne (b2c4d6e1f7g8)
Volgens oorvertelling het die Engelse vir Anna Elizabeth Labuschagne (vrou van b2c4d6e1f7) op 'n stoel voor haar huis laat sit terwyl hulle die diere doodgemaak het. Een hoender het onder haar rok kom skuiling soek, maar hy is daar uit gehaal en doodgemaak. Daarna is die huis afgebrand. Die gesin het blykbaar voor die tyd 'n seeppot met muntstukke en breekware in die mielieland begrawe, maar kon dit na die oorlog nie weer opspoor nie.
Ek weet nie wat van die ander mans geword het nie, maar Johannes Hendrik Labuschagne (b2c4d6e1f7g4) en Berend Christoffel Labuschagne (b2c4d6e1f7g5) was op Bermuda aangehou.
Daar het hulle een of ander siekte opgedoen en was hulle albei sieklik met hulle terugkeer. Berend was verlam en het met een of ander selfgemaakte karretjie oor die weg gekom.
|