| Notes |
- 1) 57 years, 10 months
2) Occupation: Messelaar.
3) Lived: Schoonstraat 76, Volksrust.
4) Place of death: Hospital, Volksrust.
5) Cause of death: Primary corsinoma left lung
Source: Death Notice.
- Fort Opperman wat gebou is op die koppie geleë op Oppermanskraal (Opperman's Kraal), die plaas wat aan die Kleynsmit's behoort het en aan Dassieklip gegrens het, kon vanaf Dassieklip gesien word. Oupa Griezel se pa was met 'n Kleysmit getroud. Oppermanskraal het voorheen aan Hendrick Daniel Sassenberg, wat op stadium 'n veldkornet was, behoort.
Bouwerk aan Fort Opperman het in Jan 1901 begin en is in Maart 1901 voltooi. Die fort moes die belangrike Sandspruit Stasie beskerm en die stasie was binne reikafstand van die kanon in die fort. Die fort was een van min wat meer as een vloer gehad het.
BRONNE: Geelvink Produksies
BOOK: WAR RECORD OF THE YORK & LANCASTER REGIMENT 1900-1902 FROM REGIMENTAL AND PRIVATE SOURCES. by Alexander Kearsey 1903. Containing sketch of Fort Opperman.
|