Familie seënwense vir Kersfees
As daar nie vrede in ons gesinne en families is nie…
hoe sal daar ooit vrede in die wêreld wees?

Maak Vrede met:
God,
Jouself
Jou Gesin
Jou Familie
Jou Vriende
Alle Mense.
meer as DNA en GENETIKA
As daar nie vrede in ons gesinne en families is nie…
hoe sal daar ooit vrede in die wêreld wees?

Maak Vrede met:
God,
Jouself
Jou Gesin
Jou Familie
Jou Vriende
Alle Mense.