Boek: Die Du Plessis Familieboek 1688 – 1988 deur N.A Coetzee
| Boek: Die Du Plessis Familieboek 1688 – 1988 - NA Coetzee |
Die digitale boek is verkrygbaar by die virtuele tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (eGGSA) se aanlynwinkel vir R150.
Dit is in PDF formaat en is onmiddelik aflaaibaar na betaling.
Dit is propvol waardevolle, onvattende en deeglike navorsing en inligting oor die geskiedenis van die Du Plessis familie en sluit afskrifte in van oorspronklike Franse historiese dokumente rakende die familie oorsprong en familiewapen, fotos, stambome en stories oor historiese en plaaslike persoonlikhede en karakters.
Dit is ‘n boek wat hoogs aanbeveel kan word en wat daelange genot sal verskaf vir enigiemand met ‘n belangstelling in die Du Plessis familie spesifiek en ook genealogie in die algemeen.
INHOUDSOPGAWE:
Deel I
Hoofstuk Bls
1 Die stamouers du Plessis in Suid-Afrika.
Kennismaking 1
2 Die du Plessis uit die jare 850-1066 n.K. Noorse Vikings, Normandië in Frankryk en die verowering van Engeland en Skotland 17
3 Die Voorgeskiedenis van die du Plessis-geslag 33
4 Geskiedkundige opsomming 77
5 Die aandeel van die du Plessis-geslagte aan godsdiensoorloë, die oorloë tussen Engeland en
Frankryk en die Koloniale uitbreiding van Frankryk 82
6 Die geslagsregister van Jean Prieur du Plessis (stamvader in Suid-Afrika) 143
7 Die stamouers van die du Plessis-geslagte in Suid-Afrika. Aankoms en vestiging 194
8. Drie seuns van die Stamvader dra die du Plessis naam verder 311
9 Stamregister van Anna Maria du Plessis 330
10 Een volledige familieregister in Suid-Afrika oor 10 geslagte 338
Deel II
Hoofstuk Bls
1 du Plessis- Kruger, van Wyk 715
2 du Plessis – Die twee vrouens van President S.J.P. Kruger 785
3 Jan Adriaan du Plessis – Kruger 850
4 du Plessis – Theunissen 897
5 du Plessis – Riekert 912
6 du Plessis – Roets, Heystek, Malan, Erasmus 934
7 du Plessis – van Rooyen, Fourie 944
8 Pieter Theunis Christiaan du Plessis – Lafras du Plessis 968
9 du Plessis – Andries Hendrik Potgieter 997
10 du Plessis – Trichardt, Erasmus, Kruger 1016
11 du Plessis – Theunis Christiaan de Klerk, van Staden, Erasmus, de Beer 1027
12 du Plessis – Erasmus van Pretoria omgewing 1056
13. du Plessis – Janse van Rensburg, Kruger, Smit 1061
14 du Plessis – Die 1875 Dorslandtrek 1079
15. Jacobus Albertus du Plessis – Professor Potchefstroom 1090
16 Johannes du Plessis – Professor Stellenbosch 1116
17 Sy Edele dr. Wentzel Christoffel du Plessis (Wennie) 1125
18 Andries Stefanus du Plessis – Stryd om erkenning van Hollands 1152
19 Joseph Albertus du Plessis – van Biljon – Afrikanerbeestelers 1157
20 du Plessis – M.L. de Villiers. Die Stem van Suid-Afrika 1188
21 Jan Lion Cachet du Plessis – Hermann, Vorster 1190
22 Stephanus Christiaan Marthinus du Plessis 1195
23 Izak David du Plessis (digter) – Kruger 1204
24 du Plessis – Klipplaatdrif, Broekspruit, Burgersdorp 1213
25 du Plessis – Groenrivier, Malmesbury 1223
26 du Plessis – Philipstown, Petrusville, Colesberg 1232
27 Amalia du Plessis 1239
28 Marthinus Johannes du Plessis (Generaal Majoor) 1242
29 du Plessis – Geneem uit Boedellêers, Tranvaalse Argief, Pretoria 1214