Boek: Jouberts van Suid-Afrika Boek (deel 1 – 3) – PG Joubert | Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika
| Boek: Jouberts van Suid-Afrika Boek (deel 1 – 3) - PG Joubert | Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika |
Die digitale stel van drie volumes is verkrygbaar by die Die Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika se aanlynwinkel vir R1000.
The Jouberts of South Africa by Dr PG Joubert is number 12 in the Huguenot Genealogical Series. It is based on the original genealogy that was published in 1988 and republished in 2013. For the 2018 edition it has been completely revised and updated. It now covers almost 1,600 pages, in three parts. This updated new edition starts with a brief overview of the history of the Joubert family, their flight and establishment at the Cape and lists a number of celebrities. Parts 2 and 3 cover the genealogy and begin with Sebastien Jaubert (* 1585).
The set of three volumes costs R1000, plus R100 for postage and packing domestically; postage amounts to R1010 (surface mail) abroad. Life members of the Huguenot Society of SA can purchase one set at R666 (plus R100 for postage and packing domestically). Contact the Huguenot Society for wholesale orders of ten or more books. Orders can be placed at the secretary by sending an email to hugenote@telkomsa.net. Bank details for payment will then be sent to youDie Du Plessis-familie in Suid-Afrika deur Andrew Kok is die 11de boek in die Genealogiese Publikasie-reeks van die HVSA. Dit is ‘n samevoeging van reeds bekende navorsing en ook nuwe bywerkings oor die Du Plessis-familie in een omvattende boek. Die geskiedenis begin by Tor de Belvoir wat reeds in die agste eeu geleef het. Dit beskryf die voorouers in elke generasie en raak ook bekendes van soos Richelieu en Mornay du Plessis aan. Dit beskryf verder die verhaal van die Suid-Afrikaanse stamvader Jẹan Prieur en sy twee eggenotes. Nie net plaaslike nasate nie, maar ook menige Du Plessis’s in die buiteland word gelys. Dit register dek meer as veertig generasies en beslaan twee volumes, oor bykans ‘n duisend bladsye en met 20 000 inskrywings waarvan sowat 12 000 Du Plessis’s is. Dit sluit ook heelwat foto’s van individue in.
Die stel van twee boeke kos R675 (plus R70 vir posgeld en verpakking binnelands, posgeld R770 (seepos) buiteland.) Lewenslede van die Hugenote-Vereniging van SA kan een stel aankoop teen R450 (plus R70 vir posgeld en verpakking, binnelands). Kontak die Hugenote-Vereniging vir groothandelbestellings van tien of meer boeke op ‘n keer. Bestellings kan geplaas word by die Sekretaresse deur ‘n e-pos te stuur met u bestelling na hugenote@telkomsa.net Bank besonderhede vir betaling sal dan aan u gestuur word.– Beskrywing
* Die boek is nie deur die skrywer van hierdie artikel gelees nie en kan dus ongelukkig nie ‘n ingeligte mening oor die inhoud daarvan lewer nie.