| Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem rondom 1970. Kyk solank wie julle kan uitken. Ons sal later die persone identifiseer.
Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Willie Du Plessis en Heleen Steyn.
Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Jan Du Plessis en Yvonne Delport.
Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem op die troudag van Eddie Du Plessis & Therina Hough.
* Sommige dele is ongelukkig uit fokus.
|