Uitreksels uit ‘n film van Loutjie Joubert (Snr) geneem rondom 1970. Kyk solank wie julle kan uitken. Ons sal later die persone identifiseer. […]
FAMILY TREES
BOEKE
Events Calendar
http://familiebande.co.za/tng/calendar.php?m=&year=&tree=
TYDSKRIFTE
VRYWARING
Die leser en gebruiker word vriendelik daarop gewys datĀ FamiliebandeĀ ‘n dinamiese en groeiende projekĀ is en geen aannames van absolute korrektheid en volledigheid word gemaak nie.
Van dieĀ inligtingĀ wordĀ gebaseer op subjektiewe oorvertellings van individue en gaanĀ ook gepaard met die faalbaarheid van menslike geheue.
Hiermee saam kom daar gapings en gebreke in argiefmateriaal en ander dokumentasie voor en in sulke gevalle kan slegs afleidings gemaak word.
INVITATION
Enige bydraes, kommentaar, korreksiesĀ enĀ voorstelle word waardeer en u is welkom om dit, en enige ander relevante inligting, aan ons te stuur. Alle bydraes sal slegs met dieĀ nodige erkenningĀ in terme van oorsprong en kopieregĀ gebruik word.
Covid-19 SA Resource Portal
