Die Hugenote-museum en Hugenote-monument is in Franschhoek in die Wes-Kaap provinsie van Suid-Afrika geleë en gedenk die Franse Hugenote wie verskeie plase in die omgewing besit en bewerk het. Een van hulle was Pierre Jaubert/Joubert, die stamvader van die Jouberts in Suid-Afrika. Hy het onder ander die plase La Provence en La Motte besit.
http://www.hugenoot.org.za/
Virtuale Toer:
‘n Virtuele Toer is besigtigbaar by https://huguenotsociety.org.za/museum-tour/