Potkleiskraal (RSA)
| Agtergrond |
Plaas van John Edward LEONARD, toegeken aan hom deur Lord Charles Somerset.
Potjieskraal. Potkleijkraal. Potklejskraal. Potjeskraal
Ligging tot op hede onbekend. Vermoedelik in omgewing van Riversdal, Kaap provinsie.
meer as DNA en GENETIKA
| Agtergrond |
Plaas van John Edward LEONARD, toegeken aan hom deur Lord Charles Somerset.
Potjieskraal. Potkleijkraal. Potklejskraal. Potjeskraal
Ligging tot op hede onbekend. Vermoedelik in omgewing van Riversdal, Kaap provinsie.
| Agtergrond: |
Lodewyk Christiaan Joubert en Elsie (Nee. Du Plessis) woon hier vir etlike jare en Loutjie is hoof by Delville Laerskool tot sy aftrede.
Elsie se ouers en broers woon ook in Delvile en in die naburige Elspark.
Meer inligting volg later…
| Agtergrond: |
Tanna Sannatjie het vir etlike jare hier gebly en is hier oorlede.
| Agtergrond |
Plaas waar Willem Schalk DU PLESSIS gesterf het.
Geleë tussen Zeerust en Groot Marico.
Een van sy seuns het ook in die nabye omgewing op Vaalkop geboer voor hy na Dassieklip naby Sandspruit-stasie (Volksrust) getrek het.
| Fotos |
| Plaas: Dammenburg |
Latitude: -25°28’13.66″
Longitude: 26°15’2.56″
(Dammenburg – GPS: -25.468349, 26.248250 | 26°15’2.56″, -25°28’13.66″)
| Agtergrond |
Jan Harmsgat
| Jan Harmsgat |
| Agtergrond |
Willem Schalk Du Plessis en Barbara Meintjies het van Vaalkop, Zeerust omgewing, Groot Marico, Rhodesië toe getrek en hier geboer.
Barbara Christina se dokumente uit Rhodesië wys dat sy op Champions Block oorlede is en op Matibi plaas in die Malobo?? omgewing van Bulawayo gewoon het. Dit dui ook aan dat Willem Schalk na haar dood op die D’Hoop plaas in die Figtree omgewing woonagtig was. Hy het in 1924 aansoek gedoen vir ‘n sertifikaat vir ‘n opvolgende huwelik.
Oupa Cor Du Plessis (Cornelius Johannes) het hier groot geword.
Na Barbara Meintjies se dood het Willem Schalk na Suid-Afrika teruggekeer en op Dassieklip, Sandspruit, Volksrust gaan woon.
Barbara is op 22 Aug 1922 (51jr 3m 18d) aan “Dropsy” oorlede waaraan sy klaarblyklik vir 18 maande gely het.
Daar is ook ‘n verwysing op ander Rhodesiese rekord na Willem Schalk wat na Barbara se dood woonagtig is by Figtree.
GPS:
Latitude: -20°46’8.9″
Longitude: 28°20’27.96″
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939N-C89F-8C?i=227&cc=1838530&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQVBQ-4SD4
Barbara Christina Chomse
https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:939N-CF92-VS?i=16&cc=1838530&personaUrl=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQKZQ-YQ2V
| Plaas: Matibi (Malobo omgewing) |